KwetterBekkies Uitzicht

KwetterBekkies Uitzicht KwetterBekkies Dagsorg in Uitzicht, WC is a dedicated, family-orientated Daycare.
(1)

Onderwysersdag 2026 🩷Dankie Stellie & ouerkomitee vir die personeel se bederf op Onderwysersdag. Ons voel beslis baie sp...
05/10/2026

Onderwysersdag 2026 🩷

Dankie Stellie & ouerkomitee vir die personeel se bederf op Onderwysersdag. Ons voel beslis baie spesiaal!

Dankie dat julle ons vertrou met julle kosbaarste besittings en elke dag aan ons toevertrou. 🩷

05/10/2026

GROOT MOTORIES 😁

Die Hasies & Voëltjies beweeg!

05/10/2026

Tema: Voëls 🐦

Ons Bytjies teken mannetjies en voëltjies!

05/10/2026

Tema: Voëls 🐦

Tannie René gesels met die maats oor ons tema: Voëls!

05/10/2026

Bybeltyd 🙏🏻

Koffie is altyd lekker saam met julle!
01/10/2026

Koffie is altyd lekker saam met julle!




Goodwood Frail Care Stikland  🫶
01/10/2026

Goodwood Frail Care Stikland 🫶

01/10/2026

☕ Internasionale Koffiedag ☕

☕️ Ons het heerlik tee gedrink en koekies geëet! 🍪

’n Lekker kuier met ons maatjies, vol gesellige geselsies en natuurlik ietsie lekkers om te geniet.

01/10/2026

☕️ Internasionale Koffiedag! ☕️

Ons maatjies het vandag heerlik deelgeneem aan fantasiespel in ons eie klein koffiewinkel!

Met bestellings, koppies koffie en baie verbeelding het ons sommer behoorlik voorgegee om grootmense in ’n koffiewinkel te wees.

Address

57 Hella Crescent, Uitzicht
Durbanville
7550

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:00
Tuesday 07:00 - 17:00
Wednesday 07:00 - 17:00
Thursday 07:00 - 17:00
Friday 07:00 - 17:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when KwetterBekkies Uitzicht posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category