Hoërskool Durbanville

Hoërskool Durbanville Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Hoërskool Durbanville, High School, Langenhoven Street, Durbanville.

MATRIEKAFSKEID Ons bedank graag die volgende borge wat gehelp het om ons Matriekafskeid ‘n waarlik besonderse aand onder...
02/10/2026

MATRIEKAFSKEID

Ons bedank graag die volgende borge wat gehelp het om ons Matriekafskeid ‘n waarlik besonderse aand onder die sterre te maak:

Darling Romery





Dis ‘n voorreg om deel te wees van ‘n gemeenskap wat ons op soveel maniere ondersteun!



Hoërskool Durbanville HSD DURBIEBOND

MUSIEK TRINITY GRAAD 8 KLARINETBaie geluk aan Lucq Lawson wat die uitsonderlike prestasie van 92% behaal het vir haar Tr...
02/10/2026

MUSIEK
TRINITY GRAAD 8 KLARINET

Baie geluk aan Lucq Lawson wat die uitsonderlike prestasie van 92% behaal het vir haar Trinity Graad 8 Klarineteksamen.

Geluk Lucq, ons is trots!



Hoërskool Durbanville HSD DURBIEBOND

30/09/2026
ADVERTENSIEBORDEDankie Goeie Hoop Onderdele en TWS Property Group wat elkeen ‘n 5m x 1m advertensiebord langs die A-Rugb...
30/09/2026

ADVERTENSIEBORDE

Dankie Goeie Hoop Onderdele en TWS Property Group wat elkeen ‘n 5m x 1m advertensiebord langs die A-Rugbyveld geneem het.

Raak betrokke en maak ‘n verskil. Kontak ons Bemarkingskantoor - [email protected]



Hoërskool Durbanville

Laat jou stem hoor! 🎼✨ Daar is nog 2 dae oor om vir Hoërskool Durbanville se koor vir 2027 te oudisie.As jy passievol is...
29/09/2026

Laat jou stem hoor! 🎼✨

Daar is nog 2 dae oor om vir Hoërskool Durbanville se koor vir 2027 te oudisie.

As jy passievol is oor musiek en deel wil word van die koorfamilie, is dit jou kans!

💬 Hoe om aansoek te doen: Stuur 'n WhatsApp vir Juffrou Viviers op 076 068 4993 vir jou oudisie-instruksies.

🗓 Spertyd: 1 Oktober 2026

DURBIES IS DANKBAAROns hartlike dank aan ons graad 11 ouers en leerders en  vir ‘n onvergeetlike _Sky full of stars_ mat...
28/09/2026

DURBIES IS DANKBAAR

Ons hartlike dank aan ons graad 11 ouers en leerders en vir ‘n onvergeetlike _Sky full of stars_ matriekafskeid. Ons matriekafskeidkomitee het agter die skerms saam met groepe ouers gewerk aan fondse, logistiek, die pre-funksie vir gr12-ouers en die maak van dekor terwyl Aleit se studente ons aktwiwiteitsentrum omtower het in ‘n elegante onthaallokaal en ons leerders geleer het hoe om met styl te bedien.

Ons sê veral dankie aan en onder wie se leiding die Aleitspan gewerk het asook ons diensverskaffers:

Spyseniering & Diens:
Kelners:
Linne:
Dekor & Meubels:
Beligting & Kandelare:
Blomme:
Drapering:
Tegnologie, Klank & Oudiovisueel:
DJ:
Stoele:
Verhuring:
Kerse:
Fotohokkie:
Fotografie: .jpg
Skryfbehoefte-viniel:

Dit was ‘n aand wat ons matriekleerders nog lank sal onthou!



Hoërskool Durbanville HSD DURBIEBOND

DEBAT Die Durbie Debat slimkoppe het ons vlag hoog laat wapper tydens die Con Spirito Landsfinaal op 23 & 24 September o...
28/09/2026

DEBAT

Die Durbie Debat slimkoppe het ons vlag hoog laat wapper tydens die Con Spirito Landsfinaal op 23 & 24 September op die allermooiste Montpellier Wynplaas in Tulbagh.

Twee senior spanne neem deel en wen beide hul debatte:
Josh Strydom en Neldri Muller asook George en Aletta du Plessis.

Josh en Neldri eindig algheel 7de uit 42 spanne - knap gedaan!

Drie junior spanne neem deel en wen een van hul drie debatte:
Ruben Visser en Jan-Hendrik Störm
Lisa Burger en Jana Muller
Christian Coetzer en Elizabeth Coetzer.

Christian en Elizabeth eindig algheel 8ste uit 39 spanne - hartlik geluk!

Die Durbie debat het ‘n goéie debatseisoen agter die rug - ons is trots op ons bekkige slimkoppe!



Hoërskool Durbanville HSD DURBIEBOND

MATRIEKAFSKEIDOns Durbies het pragtig gelyk by vanjaar se Matriekafskeid. Tag ons met jou fotos! Dankie aan almal wat di...
27/09/2026

MATRIEKAFSKEID

Ons Durbies het pragtig gelyk by vanjaar se Matriekafskeid.

Tag ons met jou fotos!

Dankie aan almal wat dit vir ons leerders moontlik gemaak het, ons het groot waardering.



Hoërskool Durbanville HSD DURBIEBOND

DURBIE ADSHaven’t experienced the CY Market yet?2026 is your year!26 September – 3 OctoberDurbanville High SchoolSee you...
27/09/2026

DURBIE ADS

Haven’t experienced the CY Market yet?

2026 is your year!

26 September – 3 October
Durbanville High School

See you there!



DurbieADS

Address

Langenhoven Street
Durbanville
7550

Opening Hours

Monday 07:45 - 14:00
Tuesday 07:45 - 14:00
Wednesday 07:45 - 14:00
Thursday 07:45 - 14:00
Friday 07:45 - 14:00

Telephone

+27219763188

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hoërskool Durbanville posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Hoërskool Durbanville:

Shortcuts

Share

Category