Durbanville Akademie Junior Fase

Durbanville Akademie Junior Fase By Durbanville Akdademie Grondslagfase
word elke leerder gekoester en aangemoedig om te droom, te leer en te groei.

Ons streef daarna dat elke leerder se unieke reis van groei en ontdekking hier begin.

Ons braai vir Erfenis 🔥 🇿🇦
17/09/2026

Ons braai vir Erfenis 🔥 🇿🇦

15/09/2026

Ons is gereed vir die dansbaan, maak seker julle is ook deur ñ tafel vir jou en jou vriende te bespreek🕺🏻🪩💃🏻

Beperkte plek beskikbaar

🪩fondsinsamelingdans
🗓️10 Oktober 2026
💰R200 pp
📍Botterblommetjie plaasskool

Kontak ons vir meer besonderhede
[email protected]

Dankie aan ons ongelooflike borge vir ons fondsinsamelingdans tot dusver wat help om ons visie ’n werklikheid te maak 💚
10/09/2026

Dankie aan ons ongelooflike borge vir ons fondsinsamelingdans tot dusver wat help om ons visie ’n werklikheid te maak 💚

09/09/2026

Is jou dansskoene reg? 👡🪩

10 Oktober
Botterblommetjie plaasskool
R200 pp

Sien jou daar! ✨

Oupa & Oumadag 🍒
04/09/2026

Oupa & Oumadag 🍒

Ons tuin het behoorlik geblom vandag 🌸🌻🌼
01/09/2026

Ons tuin het behoorlik geblom vandag 🌸🌻🌼

26/08/2026

K R E A T I E F 🍃

24/08/2026

TheRedBrickArtCenter op ons voorstoep 🎨 🖌️

Daar is nie beter nie 🦉 📕
19/08/2026

Daar is nie beter nie 🦉 📕

Address

4 Hafele Street
Durbanville
7550

Opening Hours

Monday 07:30 - 13:30
Tuesday 07:30 - 13:30
Wednesday 07:30 - 13:30
Thursday 07:30 - 13:30
Friday 07:30 - 13:30

Telephone

+27727399226

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Durbanville Akademie Junior Fase posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Durbanville Akademie Junior Fase:

Shortcuts

Share

Category