07/10/2026
SENIOR SAALPRESTASIES
Noah Loots took part in the Western Cape National Arts Eisteddfod and was named the category winner in the Unprepared reading section.
Liebe Symington received her Yellow Belt after successfully completing her grey belt. Earlier this year, she was also ranked third in the Western Cape.
Tjaart de Vos was gekies om die o. 14 Royals span by die Cape Town premier League (CPL) te verteenwoordig.
Nava Koen het aan die Revibe Danskompetisie deelgeneem, waar sy 'n algehele 1ste plek in die Open afdeling vir haar Musical Theatre solo behaal het. Sy het ook aan Conquer – The Ultimate Dance Challenge deelgeneem en het 'n 3de plek vir haar Musical Theatre solo en twee eerste plekke vir haar Open Solo en Musical Theatre Duet. Sy is ook gekies vir die Conquer South African Dance Team wat in 2027 aan die Wêreldkompetisie deelneem.
Silke Mulder het aan verskeie kompetisies deelgeneem en die volgende prestasies behaal.
Conquer – The Ultimate Dance Challenge: Hip Hop klein groep 2de plek, Modern quartet 3de plek,
Musical theater trio 2de plek
Cape Dance Festival: Musical theatre solo kategoriewenner, Musical theatre trio kategoriewenner
Miyré Ueckermann competed at the Western Cape Gymnastics and won the following medals for Level 6 girls - 12 years old
Gold on Bar
Silver on Floor
Bronze on Beam
Silver (2nd overall)
She qualifies for the National Gymnastics Championships.
Joewé Rothman het aan die Western Cape Gymnastic kompetisie deelgeneem en haar WP kleure ontvang. Sy gaan aan die SA Kompetisie deelneem.
Sam van Wyk het en Karel Saayman het aan die Tygerberg Internasionale Eidsteddfod se dromme afdeling deelgeneem. Sam het onderskeidelik 95% en 91% ontvang en Karel het onderskeidelik 95% en 94% vir sy liedjies behaal.
Die volgende leerders is as deel van Laerskool Durbanville se MTB-span gecap:
Roald Krös, Izak Buys, Mischa Hattingh, Nicolaas Jordaan, Konrad Bezuidenhout, Kira Larney, Ruben Bezuidenhout en Jean Bezuidenhout.
Verskeie van ons Durbies het uitstekend by die Kaapste Eisteddfod presteer en hul sertifikaat ontvang.
Sophia Jordaan het die algehele beste punt vir hoofreken in kwartaal 3 by die Wacky Wiskunde klub behaal. Daniella Higham, Onathi Skunyana, Michaela van der Berg, Mia van Rensburg and Taylor Jay were the overall winners for the problem-solving challenges in the third term.
Melea Barnard het aan die WP WAG-kompetisie deelgeneem en het haar WP kleure verower. Sy gaan die WP by die Suid-Afrikaanse kampioenskappe verteenwoordig.
Lienka de Jager het aan die SA Landloopkampioenskappe deelgeneem en het 28ste posisie uit die top 41 o.13-dogters behaal.
Anna Bella Bezuidenhout het aan die finale rondte van Con Spirito deelgeneem en puik presteer. Sy het ook aan die Silwervaringfees deelgeneem en is die wenner van haar kategorie.
Baie geluk aan die leerders wat aan die Kansvatter-kompetisie deelgeneem het en ‘n spesiale gelukwensing aan Rossouw le Roux wat die Nasionale wenner is.
Vier van ons spanne het aan die Maties 6-a-side hokkietoernooi deelgeneem en het uitstekend gevaar. Ons o.12 seuns het die toernooi gewen.
Die o.12-seuns het aan die SACS hokkietoernooi deelgeneem en het die toernooi gewen.
Ons o.13A hokkiespanne het aan Top-Skole deelgeneem en albei spanne het 4de geëindig.
Mikyla van der Berg en Emma Botha-Kotzee het aan die NW Expo deelgeneem. Mikayla het ‘n goue medaljie vir haar projek gewen en is ook die kategoriewenner in die junior afdeling vir Sosiale Wetenskappe. Emma het ‘n goue medalje vir haar projek gewen.
Durbies MTB het aan die SCSA Primary Schools Nationals deelgeneem en derde in die land geëindig. Ons meisiespan is as die beste in die land aangewys.
Congratulations to these Durbies, we are proud of you!