Paarl franchise Sa memory institute

Paarl franchise Sa memory institute

Share

Franchise SA Memory Inst. for Paarl. Contact - Daisy Groenewald 0794537876 SA MEMORY INSTITUTE - HELP CHILDREN WITH DIFFERENT STUDY TECHNIQUES.

18/09/2022

I love it when my former students come back to visit or send me a friend request--one of the best feelings is knowing something you say or do makes a difference!

03/11/2012

Hierdie terugvoering van F.C is by SAMI fotos

03/11/2012

Bevon-lee Groep Ek is baie dankbaar vir die kursus wat aangebied was want n mens leer baie daar ek dank daisy vir alles wat sy virmy gedoen het en sal dit like om volgede jaar deel te wees van die kursus dan is ek imers graad 12 mwah alles wat mooi is vir antie diasy en famile mwa mwah van florentina
13 hours ago · Like · 1..

02/11/2012

Hallo T.C. Ek hou jou handgeskrewe brief vir altyd by my, want dit kom uit jou hart! maar ek wil dit baie graag met die res van die kursusgangers en SAMI deel.: Die terugvoering is fantastiese blootstelling en ons glo dat ons nog almal wat dit so nodig het, gaan bereik. Baie dankie dat jy so gewillig was om te luister na wat geleer is en op dag 2 kon jy al toepas. Baie trots op jou. Jy weet wat jy kan vermag. Hou so aan.

Geagte Sami Opvoeders. Eerste wil ek vir hulle baie dankie se vir 'n paar goeie lesse wat hulle vir my geleer het. Dan wil ek net se ek het lekker welkom gevoel sommer al die eerste dag. Eers wqas ek baie bang, maar soos die dag aangaan, het ek dit baie geniet. Ek het maniere geleer hoe om te studeer wat ek nooit tevore geken het nie. Dit was baie lekker om saam met julle te werk!
T. C.

02/11/2012

baie dankie vir jou dankie briefie Tyler! Ons sal julle altyd laat welkom voel. so bly jy het maniere gevind oor hoe om nou te kan studeer. Baie trots op jou, my seunskind

30/10/2012

MICHAIL AFRICA. GRAAD 7 . W.A.JOUBERT SKOOL! Hierdie pragtige seun het absoluut alles ingesit wat hy kon en die enigste rede hiervoor was day op ons kursus was en sy selfvertroue het so verbeter en hy doen nou so goed op skool! Jy is pragtig en hou so aan. Jy het 'n kans gekry en jy het dit met albei hande aangegryp. Ons by SAMI - Daisy, Sammy, Manda, Yolandi is baei trots op jou. Alles wat mooi is vir die eksamen. Ons bid dat jou punte nog meer sal styg en dat jy hiervandaan vorentoe, net altyd jou beste sal lewer. Wees gemotiveerd om te doen wat jy geleer het. BAIE DANKIE MICHAIL.

30/10/2012

2 de dag opvolg kursus by Courtrai skool. Baie dankie vir julle deelname. Hou aan met julle tegnieke en maak skoolwerk weer lekker vir julle self. Baie dankie Sammy vir nog 'n dag saam met al die SAMI kinders. Jou passie vir ons kinders is oorweldigend. xx

30/10/2012

Gilroy, Wilbur en Jedron-Jade. Julle gesamentlike poging in julle groepie van gister oor die 22 punte wat julle moes bespreek - WELL DONE VIR JULLE 3 en dankie Gilroy dat jy dit so goed met die klas gedeel het. Gaan nou met alles wat julle geleer het, gebruik al die inligting vir die eksamen en wys wat in julle steek. SAMI is baie trots op julle! Mooi dag.

30/10/2012

Tyler. Ek het jou fotos toe op jou timeline gelaai soos belowe. Mooi dag en lekker leer vir die eksamen. Jy gaan vir jouself wys waartoe jy in staat is en dat jy 'n verskil kan maak omdat jy wil!

29/10/2012

Alle kinders wat vandag by die opvolgkursus was, moet asb teen Vrydag al hulle eie opdragte voltooi en dit is ook baie belangrik dat die ouers die evaluasie vorm vir hulle kinders voltooi en ook teen Vrydag gereed sal he. Dit is belangrik dat ons SAMI ouers die evaluasies vir hulle kinders voltooi, want hier wil ons nou sien of die ouer 'n verbetering in sy kind se skoolwerk sien, (alle leertegnieke) asook by die Lewensvaardighede afdeling wil ons u terugvoering graag kry. Enige kommentaar sal waardeer word, want dit is vir SAMI belangrik dat ons met die terugvoering sal weet dat ons doelwit bereik is, al dan nie. Ek wil julle een en almal bedank dat julle so pragtige deelname in die kursus gehad het. Alles van die beste vir die eksamen wat om die draai is en onthou altyd: JOU SUKSES WORD BEPAAL DEUR JOU SELFVERTROUE! GLO ALTYD IN JOUSELF EN SE DANKIE DAT GOD JOU DIE GAWES GEGEE HET OM TE KAN PRESTEER.
]

29/10/2012

Ons het vandag met die opvolg kursusse vir die kinders begin. Vandag se opvolg was by Charleston Hill primary en die opkoms was baie goed. So baie gebeur dit dat van die kinders 'n kursus doen en na die kursus maar net weer al die studiemateriaal wegpak en aangaan met hulle ou gewoontes. Die meeste kinders het hulle rapporte vir ons gegee en dit word tesame met hulle evaluasies en dies meer, in elke kind se eie leer gehou vir verdere opvolg waar ons nou na hierdie kwartaal se punte gaan kyk en vergelykings doen. Sammy het soos gewoonlik geskitter met die aanbieding en met haar humor het sy almal gou aan haar kant gehad. Sy het almal in groepies opgedeel en hulle moes 'n werkstuk tussen hulle uitwerk. Kinders moes ons wys wat hulle al alles toegepas het in die skool nadat hulle ons kursus voltooi het. Een kind het 'n fantastiese opmerking gemaak en genoem dat dit baie lekker sal wees as hulle (verskillende skole se kinders) almal voor 'n eksamen bymekaar kan kom en in groepies hersiening doen om mekaar sodoende by te staan. Is dit nie absoluut wonderlik nie, en ek doen 'n beroep op al die ouers om dit by hulle kinders aan te moedig. Nie net voor eksamen of toetstyd nie, maar oor die algemeen sal dit so wonderlik wees as die kursusgangers kontak met mekaar sal behou en mekaar sal ondersteun en help waar hulle kan. Weereens gaan die oor ons kinders se potensiaal wat bereik kan word.
Baie dankie aan elkeen in hulle afsonderlike groepies wat vandag voor in die klas kom staan het en hulle 22 punte met ons gedeel het. Ons is trots op julle.

Want your school to be the top-listed School/college in Durbanville?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Category

Telephone

Address


Durbanville
7550