10/05/2026
Pienkvoet-Pret Durbanville
Pienkvoet-Pret is Ontwikkeling-en stimuleringsklasse vir mammas en babas vanaf 3mnde-3jaar. www.pienkvoetpret.co.za! Word deel van die familie!!!
10/05/2026
06/04/2026
Whatsup my vir meer informasie
💕💕Lizzy
0764280794
20/01/2026
NUWE 3-6 MAANDE BABA KLASSIE, KOM DEEL IN DIE PRET!!! 0764280794 liefde Lizzy🥰
07/01/2026
Pienkvoet-Pret Durbanville
Lizzy 0764280794
30/12/2025
Kontak my per whatsup vir meer informasie: 0764280794
Klassies begin 14 Januarie- maak jou plekkie vas! Kom deel in die pret 🤩🥰
🌲🌲🌲🌲🌲🌲🌲🌲🌲🌲🌲
Hierdie week vier ons Kersfees by Pienkvoet-Pret Durbanville!!
🌲🌲🌲🌲🌲🌲🌲🌲🌲🌲🌲
Kontak my gerus as jy volgende jaar wil kom deel in al die pret. Registrasie vir 2026 is oop!!!
Lizzy: 0764280794 (whatsup asb)
18/11/2025
Whatsup my vir meer informasie🩷
Lizzy: 0764280794
13/11/2025
Ons weet dat "Nee" en "Self" dalk die twee woorde is wat ouers van peuters die meeste hoor… en dit kan soms frustrerend wees. Maar weet jy- dit is heeltemal normaal en ook belangrik vir jou kleinding se ontwikkeling!
Hoekom dit belangrik is:
• Dit help hulle om selfvertroue en onafhanklikheid te ontwikkel.
• Dit leer hulle grense stel en persoonlike keuses maak.
• Dit is deel van hoe hulle leer om emosies te hanteer.
• Dit bevorder probleemoplossing en kritiese denke.
• Dit gee jou die kans om hulle geduld en kommunikasievaardighede te ondersteun.
Volgende keer as jy “Nee!” hoor, onthou dit beteken jou peuter groei en leer – selfs al voel dit vir jou soos tien “nee’s” op ’n slag!
06/10/2025
Ons 4de kwartaal begin die week van 13 Oktober🩷
15/06/2025
Aan die pappa wat vroeg opstaan en laat wakker bly…
Aan die pappa wat oor en oor dieselfde boekie lees…
Aan die pappa wat gebreekte speelgoed regmaak en speelgoed se batterye oor en oor omruil…
Aan die pappa wat maak asof hy ‘n leeu is en ‘n ekstra gym-sessie insit deur hul kinders rond te jaag en te “stoei”…
Aan die pappa wat pligsgetrou stil sit sodat sy dogtertjie sy naels of grimering kan doen…
Aan die pappa wat vir hul vrou sê “sit jy rustig, ek sal...” wanneer die kinders vra vir iets.
Aan die pappa wat elke dag hard werk om vir hul gesin die beste te kan voorsien, selfs wanneer hul doodmoeg is…
Aan die pappa wat alles opoffer vir hul vrou en kinders…
Aan die pappa wat almal ondersteun maar nie dikwels sy eie stres deel nie…
Aan die pappas wat elke dag opdaag, wat ondersteun, en wat hul gesinne lief het met oorvloed…
Ons sien jou, ons waardeer jou meer as wat woorde ooit kan beskryf en vandag vier ons jou!
Gelukkige Vadersdag!
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Category
Contact the school
Telephone
Website
Address
Vygeboom
Durbanville
7550