Rondomtalie Durbanville

Rondomtalie Durbanville Ons is n Klein Kleuterskool ๐Ÿ’kom kuier gerus en kom loer wat en wie ons is

Rondomtalie het gister ErfenisDag gevier op regte Eg Suid-Afrikaanse manier. Vuurtjie aangesteek en aangetrek eg Suid-Af...
24/09/2026

Rondomtalie het gister ErfenisDag gevier op regte Eg Suid-Afrikaanse manier. Vuurtjie aangesteek en aangetrek eg Suid-Afrikaans. Lekker eg Suid-Afrikaanse snacks geeet en net die daggie verder geniet.

Ons is baie trots op ons Land, Suid-Afrika. ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ

19/09/2026
05/09/2026

Bok Gees was weer hoog gister by Rondomtalie.๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ๐ŸŽ‰๐Ÿฅณ

Ons maats staan vierkantig agter ons Springbokke.
Go Bokke make us proud we know you can!!!๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ๐ŸŽ‰๐Ÿฅณ

Lente is die seisoen van nuwe groei, nuwe hoop en mooi dinge wat blomโ€ฆ Vandag het ons by Rondomtalie Lentedag gevier met...
01/09/2026

Lente is die seisoen van nuwe groei, nuwe hoop en mooi dinge wat blomโ€ฆ

Vandag het ons by Rondomtalie Lentedag gevier met die pragtigste blomme en lekker piekniek. ๐ŸŒˆ๐ŸŒท๐ŸŒบ๐Ÿฅ€๐ŸŒน๐Ÿ’๐ŸŒธ๐ŸŽถ๐Ÿชท๐Ÿ’ฎ

Vandag het ons die kaptein van Rondomtalie skip se verjaarsdag gevier. Baie geluk Tannie Bella van Heerden met jou verja...
31/08/2026

Vandag het ons die kaptein van Rondomtalie skip se verjaarsdag gevier. Baie geluk Tannie Bella van Heerden met jou verjaarsdag. Dankie vir als wat jy vir ons doen en beteken. Dankie al jou oneindige liefde en omgee vir ons maats. Mag al jou drome bewaarheid word.

Lekker verjaar Tannie Bella๐ŸŽ‰๐Ÿฅณ๐ŸŽŠ๐ŸŽ‚๐ŸŒธ๐ŸŒˆ๐Ÿ’–๐ŸŽˆ

Gister was dit ons Blouklas se Bakkersdag. Hulle het sommer Bokke Vrydag ook gehou. Kyk net hoe oulik lyk hulle almal in...
29/08/2026

Gister was dit ons Blouklas se Bakkersdag. Hulle het sommer Bokke Vrydag ook gehou. Kyk net hoe oulik lyk hulle almal in hulle Bokke hempies en rokkies.Dankie vir al die mammas vir die moeite met die lekker eetgoedjies.

Go Bokke make us Proud๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ๐ŸŽ‰๐Ÿฅณ๐ŸŽŠ

29/08/2026

Rondomtalie staan bankvas agter ons Springbokke.

Die Bokke gaan beslis wen vandag. Let's Go Bokke make us proud ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ๐ŸŽ‰๐Ÿฅณ๐ŸŽŠ

Ietsie mooi vir die siel ๐ŸŒˆ๐ŸฅฐDis so mooi gestel. ๐Ÿ’–
25/08/2026

Ietsie mooi vir die siel ๐ŸŒˆ๐Ÿฅฐ
Dis so mooi gestel. ๐Ÿ’–

Gelukkige Vrouedag ๐ŸŒˆ๐Ÿ’ฎ๐ŸŒธ๐Ÿชท๐ŸŒท๐ŸŒบ๐Ÿฅ€๐ŸŒน๐Ÿ’
09/08/2026

Gelukkige Vrouedag ๐ŸŒˆ๐Ÿ’ฎ๐ŸŒธ๐Ÿชท๐ŸŒท๐ŸŒบ๐Ÿฅ€๐ŸŒน๐Ÿ’

Address

Cnr Of St Johns And Van Breda Street
Durbanville
7550

Opening Hours

Monday 06:45 - 18:00
Tuesday 06:45 - 18:00
Wednesday 06:45 - 18:00
Thursday 06:45 - 18:00
Friday 06:45 - 17:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Rondomtalie Durbanville posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Rondomtalie Durbanville:

Shortcuts

Share

Category