Hasieland Speelskool / Playschool

Hasieland Speelskool / Playschool Hasieland Speelskool is 'n kleinskaal speelskool geleë in Durbanville en bied Christelike waardes en opvoeding vir 2-5 jariges. Hermonstraat 19, Durbanville.

Kontak gerus vir Mathilda van Wyk by
0833 825 003 met enige navrae

10/11/2025

Hasieland Speelskool het nog 'n paar plekkies oop vir 2026.
Alle 2-5 jariges welkom.
Mathilda 083 382 5003

Hasieland Speelskool is reg vir 2025!
15/01/2025

Hasieland Speelskool is reg vir 2025!

Welkom by Hasieland Speelskool :-) Vierlanden, Durbanville
27/01/2023

Welkom by Hasieland Speelskool :-) Vierlanden, Durbanville

19/01/2023

Welkom al die 2023 maatjies!

04/09/2022

Inskrywings nou oop vir 2023!

Mathilda
0833825003

Hasieland Speelskool is reg vir al ons 2022 maatjies!!
20/01/2022

Hasieland Speelskool is reg vir al ons 2022 maatjies!!

Nog 'n paar konsert foto's!
14/12/2021

Nog 'n paar konsert foto's!

Hasieland kon hierdie jaar 'n wonderlike Kerskonsert hou!Dankie aan almal wat hiervan 'n onvergeetlike aand vir ons kind...
14/12/2021

Hasieland kon hierdie jaar 'n wonderlike Kerskonsert hou!
Dankie aan almal wat hiervan 'n onvergeetlike aand vir ons kinders help maak het!

Geseënde Kersfees!

22/11/2021

Hasieland het nog 'n paar plekkies oop in ons 2-3 jaar en 3-4 jaar klassies vir 2022.

Kontak vir Mathilda by
0833 825 003

Hasieland is reg vir BAIE pret op hierdie heerlike sonskyn wintersdae!
03/08/2021

Hasieland is reg vir BAIE pret op hierdie heerlike sonskyn wintersdae!

Address

Durbanville

Opening Hours

Monday 08:30 - 12:15
Tuesday 08:30 - 12:15
Wednesday 08:30 - 12:15
Thursday 08:30 - 12:15
Friday 08:30 - 12:15

Telephone

+27833825003

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hasieland Speelskool / Playschool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Hasieland Speelskool / Playschool:

Shortcuts

Share