Kinderwerf

Kinderwerf

Share

Kinderwerf is 'n opvoedkundige webwerf met kwaliteit opvoedkundige produkte in Afrikaans!

Werkskaarte: Visuele diskriminasie - Kinderwerf 08/10/2024

Goeie nuus!

Kinderwerf se Visuele Diskriminasie Werkskaarte ter waarde van R50 kan nou GRATIS afgelaai word op Kinderwerf se webwerf. Aanbod geldig tot en met 21 Oktober 2024.

Klik hier om jou GRATIS werkskaarte af te laai:

Werkskaarte: Visuele diskriminasie - Kinderwerf Die pakket bestaan uit 15 werkskaarte om visuele diskriminasie te oefen. Druk self uit

05/07/2024
Loebi se eerste dag by die skool: 'n foto album - Kinderwerf 17/01/2024

Kan julle glo dat 'n nuwe skooljaar vandag begin! Sterkte vir almal met die nuwe jaar en veral aan al die graad1'tjies wat vandag begin. Indien julle wonder hoe Loebi die drakie se eerste daggie van skool was, laai gerus die gratis boekie op Kinderwerf se webwerf af:

Loebi se eerste dag by die skool: 'n foto album - Kinderwerf Laai Loebi die drakie se eerste dag by die skool se foto album gratis af! Gaan lees meer oor Loebi se dag. Daar is op elke bladsy ook 'n sin geskryf wat die kern van die bladsy opsom, wat jou beginnerleser self kan lees. Grootte 8 MB

Photos from Kinderwerf's post 25/04/2023

GRATIS! Laai Kinderwerf se prettige en unieke dierepretpak ter waarde van R70 GRATIS af deur op die volgende skakel te klik. Aanbod slegs geldig vir 'n beperkte tyd.
https://kinderwerf.co.za/produk/dierepret/
Like en deel asseblief hierdie plasing met julle vriende met kinders. As ons genoeg 'downloads' kry kan ons nog gratis produkte aan julle beskikbaar stel.

26/04/2022

What would you add?

Henpecked Hal

26/04/2022

:-)

Want your school to be the top-listed School/college in Durbanville?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Category

Address


Durbanville
7550