Durbanville Akademie

Durbanville Akademie "Want elke kind kan!"

Kom ondersteun ons leerders Vrydag by Markdag!
08/10/2026

Kom ondersteun ons leerders Vrydag by Markdag!

Durbanville Akademie"Want elke kind kan!"Durbanville Akademie is ‘n tutorsentrum waar onderrigondersteuning op ‘n profes...
05/10/2026

Durbanville Akademie
"Want elke kind kan!"

Durbanville Akademie is ‘n tutorsentrum waar onderrigondersteuning op ‘n professionele, gestruktureerde en aanpasbare wyse in Afrikaans aangebied word. Ons maak gebruik van die KABV (CAPS) -gebaseerde kurrikulum wat deur Impaq verskaf word.

Graad 7 - 12
Maksimum 8 leerders per klas.

Kontak ons gerus vir meer besonderhede.
Moné Muller - 083 268 0091
www.durbanvilleakademie.com
[email protected]






OnderwyseresseBy Durbanville Akademie glo ons dat elke leerder uniek is en die potensiaal het om te groei en sukses te b...
04/10/2026

Onderwyseresse

By Durbanville Akademie glo ons dat elke leerder uniek is en die potensiaal het om te groei en sukses te behaal.

Ons toegewyde en gekwalifiseerde span onderwyseresse bring elkeen hul eie kennis, ervaring, passie en persoonlikheid na die klaskamer. Hulle streef daarna om ’n veilige, ondersteunende en gestruktureerde leeromgewing te skep waar leerders gemaklik voel om vrae te vra, foute te maak en hul volle potensiaal te ontwikkel.

Durbanville Akademie"Want elke kind kan!"Durbanville Akademie is ‘n tutorsentrum waar onderrigondersteuning op ‘n profes...
01/10/2026

Durbanville Akademie
"Want elke kind kan!"

Durbanville Akademie is ‘n tutorsentrum waar onderrigondersteuning op ‘n professionele, gestruktureerde en aanpasbare wyse in Afrikaans aangebied word. Ons maak gebruik van die KABV (CAPS) -gebaseerde kurrikulum wat deur Impaq verskaf word.

Graad 7 - 12

Maksimum 8 leerders per klas.

Kontak ons gerus vir meer besonderhede.
Moné Muller - 083 268 0091
www.durbanvilleakademie.com
[email protected]






MATRIEKAFSKEID 2026WINTER WONDERLANDWat ’n wonderlike aand vol lag, liefde, mooi herinneringe en spesiale oomblikke! Ons...
25/09/2026

MATRIEKAFSKEID 2026
WINTER WONDERLAND

Wat ’n wonderlike aand vol lag, liefde, mooi herinneringe en spesiale oomblikke!

Ons het elke oomblik saam met julle geniet en is so trots op die jong mense wat julle geword het. 🤍

Ons gaan julle mis!
Dankie vir die lekkerste aand en al die kosbare herinneringe wat ons saam kon maak.

Mag julle toekoms net so mooi en blink wees soos hierdie Winter Wonderland-aand.

Gaan maak julle merk in die wêreld! 🤍

24/09/2026
Matrieks van 2026 se 40 days!’n Dag vol ongelooflike herinneringe, baie pret en hopeloos te veel gelag!Hierdie is die oo...
15/09/2026

Matrieks van 2026 se 40 days!

’n Dag vol ongelooflike herinneringe, baie pret en hopeloos te veel gelag!

Hierdie is die oomblikke wat julle én ons vir altyd sal onthou — die klein oomblikke, die groot oomblikke en al die lekker tye saam.

Want aan die einde van die dag is dit nie net die 40 dae wat ons aftel nie… dit is die herinneringe wat ons saam gemaak het wat vir altyd sal bly.

Matrieks van 2026 ons gaan julle mis!

Address

2A Hibiscus Street M5 Place
Durbanville
7550

Opening Hours

Monday 08:30 - 14:00
Tuesday 07:30 - 14:00
Wednesday 07:30 - 14:00
Thursday 07:30 - 14:00
Friday 07:30 - 14:00

Telephone

+27813193295

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Durbanville Akademie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Durbanville Akademie:

Shortcuts

Share

Category