Convallis Leersentrum

Convallis Leersentrum Huiswerkondersteuning/Homework support
(GR R - 3)

Wat 'n goeie kwartaal 3!Ons maats het hard gewerk en goeie resultate gelewer. Ons is trots op elkeen. Ons doen huiswerk ...
05/10/2026

Wat 'n goeie kwartaal 3!

Ons maats het hard gewerk en goeie resultate gelewer. Ons is trots op elkeen. Ons doen huiswerk op lekker, afwisselende maniere en oefen todat ons maatjies dit bemeester. Elke klein treetjie vorentoe tel - uithou en aanhou!

Wanneer leer lekker en speels is groei kinders se selfvertroue en bly nuwe kennis makliker vas. By Convallis Leersentrum maak ons huiswerktyd 'n positiewe plek waar kinders kan leer, oefen en trots wees op hulle vordering.

Ons sien uit na Kwartaal 4...

15/09/2026

So belangrik

Kontak ons gerus!Contact us!📞 Stephanie - 082 734 6773✉️ convallislc@gmail.com
20/08/2026

Kontak ons gerus!
Contact us!

📞 Stephanie - 082 734 6773
✉️ [email protected]

Kwartaal 2 was 'n besige en suksesvolle kwartaal by Convallis! Ons maats het hierdie kwartaal hard gewerk, nuwe vaardigh...
27/06/2026

Kwartaal 2 was 'n besige en suksesvolle kwartaal by Convallis!

Ons maats het hierdie kwartaal hard gewerk, nuwe vaardighede aangeleer en elke dag hul beste gelewer. Dit was wonderlik om hulle groei en deursettingsvermoë te sien ontwikkel.

Ons is ongelooflik trots op elkeen se vordering en alles wat hulle bereik het. 🌟

Geniet die welverdiende vakansie, rus lekker en kom veilig terug.

Ons sien uit na nóg 'n opwindende kwartaal saam!

Op Vrydae is ons spesiale speeldae, waar ons leerders lekker kreatief raak met kunswerk, speletjies speel en die week op...
27/06/2026

Op Vrydae is ons spesiale speeldae, waar ons leerders lekker kreatief raak met kunswerk, speletjies speel en die week op 'n vrolike noot afsluit. 😁

10/01/2026
07/01/2026

Opgewonde om die bekende en nuwe gesiggies te verwelkom!

Excited to welcome familiar and new faces!

Voorspoedige Nuwejaar!Ons maats het 2025 met baie goeie resultate afgesluit, en ons sien met groot opgewondenheid uit na...
02/01/2026

Voorspoedige Nuwejaar!

Ons maats het 2025 met baie goeie resultate afgesluit, en ons sien met groot opgewondenheid uit na 2026 in ons nuwe perseel. 🌟

Ons sien uit na 2026!
02/12/2025

Ons sien uit na 2026!

15/11/2025

Address

Durbanville

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Convallis Leersentrum posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Convallis Leersentrum:

Shortcuts

Share

Category