Bennie Beer Kleuterskool

Bennie Beer Kleuterskool Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Bennie Beer Kleuterskool, Nursery, Durbanville.

Ons is Ε„ skooltjie by n huis waar ons seker maak dat elke maatjie individuele aandag kry, geliefd en versorg is en terselfde tyd maak ons seker dat maats hulle mylpale bereik en op die ou end gereed is vir Graad R.

Vandag was ons Playball maats se ouerles. Die mammas en pappas het dit sommer baie geniet🎊
17/06/2026

Vandag was ons Playball maats se ouerles. Die mammas en pappas het dit sommer baie geniet🎊

11/06/2026
09/06/2026
By Bennie Beer Kleuterskool neem ons elke kind op ’n reis van ontdekking hierdie week tussen die sterre en planete! πŸš€πŸ§‘β€πŸš€...
08/06/2026

By Bennie Beer Kleuterskool neem ons elke kind op ’n reis van ontdekking hierdie week tussen die sterre en planete! πŸš€πŸ§‘β€πŸš€πŸͺ

06/06/2026
06/06/2026

Jakomi and I are so excited to share that we will both be talking on the radio over the next few days about occupational therapy within the pediatric field😎😎

To catch Jakomi, tune in to MFM 92.6 (Maties) on Saturday 6 June 10:30 πŸ₯³

I will be on Radio Tygerberg 104FM on Wednesday 10 June at 10:00 😎

Gedurende die jaar kry elke maatjie op ’n Vrydag die geleentheid om selfgemaakte lekkernye te verkoop. πŸͺ🧁🍭Hierdie pretti...
05/06/2026

Gedurende die jaar kry elke maatjie op ’n Vrydag die geleentheid om selfgemaakte lekkernye te verkoop. πŸͺ🧁🍭
Hierdie prettige aktiwiteit help kinders om waardevolle lewensvaardighede aan te leer. Hulle ervaar eerstehands hoe dit voel om iets te maak, dit te verkoop en verantwoordelik met geld te werk deur items aan te koop.
Ons geniet dit om ons jong entrepreneurs se kreatiwiteit, selfvertroue en harde werk te sien groei, een lekkerny op ’n slag! 🌟
πŸ¬πŸ’°

πŸŒπŸŒŽπŸŒπŸ’™πŸ©΅πŸ’™πŸ©΅πŸŒπŸŒŽπŸŒ
05/06/2026

πŸŒπŸŒŽπŸŒπŸ’™πŸ©΅πŸ’™πŸ©΅πŸŒπŸŒŽπŸŒ

Ons maats het hierdie week geleer van ons planeet aarde en hoe ons dit kan oppas. Ons het die week afgesluit met n modep...
05/06/2026

Ons maats het hierdie week geleer van ons planeet aarde en hoe ons dit kan oppas. Ons het die week afgesluit met n modeparade waar maats iets moes aantrek wat uit herwinbare materiaal gemaak is! Hulle het fantasties gelyk!

Tannie Zani het vandag by ons Bennie Beer-maats kom kuier. Sy het vir ons maatjies ’n oulike storie vertel oor hoe om on...
03/06/2026

Tannie Zani het vandag by ons Bennie Beer-maats kom kuier. Sy het vir ons maatjies ’n oulike storie vertel oor hoe om ons aarde skoon te hou. πŸŒπŸ’š

Address

Durbanville
7530

Opening Hours

Monday 07:15 - 17:15
Tuesday 07:15 - 17:15
Wednesday 07:15 - 17:15
Thursday 07:15 - 17:15
Friday 07:15 - 17:15

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bennie Beer Kleuterskool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Bennie Beer Kleuterskool:

Shortcuts

Share

Category