20/03/2026
Shalom kinders was mekaar se voete....dit was baie spesiale oomblikke......
'n Geborge omgewing vir kleuters van 2 tot 5 Jaar. Shalom bestaan al 17 jaar. Shalom skep n geborge omgewing vir kleuters. Kom kuier gerus by Shalom
Jong kleuters leer deur gestimuleerde spel hier. Ons Juffrouens dien Jesus en ons leer kleuters bid en om n Koninkryksperspektief te ontwikkel. Beginsels van die Woord van die Here word uitgelig. Die Juffrouens is ook gekwalifiseer in Preprimêre Onderwys. Die 4/5 jaar klassie veral, leer d.m.v hulle sensoriese vaardighede van klanke en getalle. Ons berei hulle voor vir Graad R, emosioneel, sosiaal
20/03/2026
Shalom kinders was mekaar se voete....dit was baie spesiale oomblikke......
20/03/2026
Shalom se kinders ken Joshua 24:15. Ons knip en plak ons huise en verklaar dat Jesus se Bloed elkeen se huis beskerm.
14/03/2024
21/10/2023
Ons Juffrouens is gekwalifiseer in Preprimêre Onderwys.
Die 4/5 jaar klassie veral, leer d.m.v hulle sensoriese vaardighede van klanke en getalle. Ons berei hulle voor vir Graad R - emosioneel, sosiaal, kognitief, fisies en geestelik.
17/02/2023
Ons leer en speel alte lekker in ons Klassies!
17/02/2023
Kom speel saam onder ons koeltebome. Klim, klouter en swaai na hartelus! Bou kastele in die sandput!
10/02/2023
Juffrou Louise verjaar!!! Baie geluk aan die wonderlikste juffrou wat die LIEFDE van Jesus absoluut uitstraal.
| Monday | 07:30 - 13:45 |
| Tuesday | 07:30 - 13:45 |
| Wednesday | 07:30 - 13:45 |
| Thursday | 07:30 - 13:45 |
| Friday | 07:30 - 13:45 |