Flourish Workshops

Flourish Workshops Create a framework for your life that energises your soul and enables you to flourish.

04/10/2026

Hy het nooit die musiek gehoor waarvoor ons haar vandag ken nie.

Janie se pa is oorlede voordat haar eie musiekloopbaan regtig begin het.

Toe ek vra wat sy sou wou doen as hy vandag nog hier was?

Sy sou haar musiek vir hom speel. En hom net ’n drukkie gee. ❤️

02/10/2026

Wat as jy minder probeer inpas, en meer begin luister na wat vir jóú reg voel?

In hierdie gesprek deel Janie Bay hoe om jou gut te vertrou jou kan help om ’n lewe te bou waarin jy meer jouself kan wees.

Dis nie altyd die maklikste pad nie. Soms beteken dit jy stel mense teleur, verander van rigting of kies iets wat ander nie verstaan nie.

Maar daar is iets bevrydend daaraan om te kan sê: “Hierdie voel reg vir my.”

Waar in jou lewe weet jy reeds wat jy wil hê, maar wag jy nog vir iemand anders se goedkeuring?

🎙️ Kyk die volledige gesprek met Janie Bay op die InsideOut Podcast. Skakel in bio.

In proud partnership with:

Alchemy Coffee Roasters

Eikenhof Estate

01/10/2026

Niemand kan namens jou besluit: “Ek wil anders leef” nie.

Vir Janie Bay was haar fisieke transformasie van 20 kg ’n persoonlike reis, een wat begin het toe sy self besef het sy wil ’n verandering maak.

Ander mense kan jou aanmoedig en ondersteun. Maar daardie oomblik van “ek is gereed” moet van binne af kom.

In hierdie gesprek deel Janie wat dié verandering vir haar beteken het, en hoekom jy op jou eie by daardie punt moet uitkom.

🎙️ Kyk die volle gesprek op die InsideOut Podcast. Link in bio.

In proud partnership with:

Alchemy Coffee Roasters

Eikenhof Estate

28/09/2026

Daar is ’n verskil tussen musiek maak omdat jy lief is vir musiek, en musiek maak vir ’n industrie wat dit moet verkoop.

Vir Janie Bay was musiek nog altyd iets persoonlik. Iets wat moet sin maak vir háár voordat dit vir iemand anders sin hoef te maak.

Maar die musiekindustrie is ook ’n besigheid. Daar is trends, syfers, streams en die konstante druk om iets te skep waarvan die massas gaan hou.

En dalk lê die uitdaging juis daarin. Hoe bly jy getrou aan jou eie stem wanneer die wêreld heeltyd vir jou probeer sê wat mense wil hoor?

Vir Janie beteken dit om musiek te maak wat vir haar eerlik en authentic voel, selfs al klink dit anders as die res.

En miskien is dit presies hoekom haar musiek uitstaan.

🎙️ Janie Bay op die InsideOut Podcast.

Link in bio!

27/09/2026

Agter die musiek is daar ’n storie van liefde, verandering, verlies en die moed om te genees en oor te begin.

In hierdie diep eerlike gesprek maak sanger-liedjieskrywer Janie Bay oop oor haar lewe, haar egskeiding, die verlies van haar pa, haar reis deur die musiekbedryf en die ervarings wat haar gevorm het tot die mens én kunstenaar wat sy vandag is.

Ons gesels oor rou, kreatiwiteit, terapie en waarom sukses aan die buitekant nooit die werk kan vervang wat binne-in ons moet gebeur nie.

Die innerlike werk neem nie die pyn weg nie, maar dit kan verander hoe ons dit dra.

Hierdie is Janie Bay.

Nou LIVE op die InsideOut Podcast.

26/09/2026

Party mense kyk na die wêreld. Ander mense sien dit.

Van kleins af het Janie Bay dinge anders beleef, dieper gekyk, meer raakgesien en mense met ’n ander soort nuuskierigheid probeer verstaan.

En daardie manier van kyk het ook gevorm hoe sy dink, hoe sy voel en uiteindelik hoe sy musiek maak.

Want dalk is dit waar kreatiwiteit begin, nie noodwendig om meer te sien nie, maar om anders te kyk na wat almal anders ook sien.

En dan iets daarvan te maak wat ander mense ook laat voel.

Episode release Sondag 18:00

16/07/2026

Stop blaming your DNA.

Yes, genetics matter.

But they’re responsible for far less than most people think.

Every workout.
Every meal.
Every night of quality sleep.
Every moment spent managing stress...
..is a message to your body.

Your genes are not a life sentence.

They’re a blueprint waiting for instructions.

The question isn’t:
“What genes did you inherit?”

It’s:
“What environment are you creating for them?”

15/07/2026

Not all carbohydrates are created equal.

Let’s clear something up.

There are essential fats.
There are essential amino acids.
But there are no essential carbohydrates.

Your body is incredibly adaptable and can produce the glucose it needs when dietary carbohydrates aren’t available.

That doesn’t mean carbs are the enemy.

Fruit.
Vegetables.
Legumes.
Whole grains.

These can all have a place in a healthy diet.

The real issue is that most people aren’t eating those.

They’re eating refined, ultra-processed carbohydrates that our bodies were never designed to consume in such quantities.

Know the difference.

15/07/2026

God often plants the seeds of your calling in childhood.

The things that came naturally.
The problems you loved solving.
The people you were drawn to.
The curiosity you couldn’t ignore.

Not every childhood interest becomes a career.

But many of them become clues.

Sometimes purpose isn’t found by looking ahead.

Sometimes it’s discovered by remembering what has always been true about you.

Address

23B Palm Grove Centre
Durbanville
7550

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Flourish Workshops posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category