Durbanville Tuinmark

Durbanville Tuinmark Ons hou ล„ tuinmark om ons gemeenskap te ondersteun en lekker saam te kuier.

Nog net 1 dag!! More is ons Tuinmark! Waarna kan jy nog uitsien?!  Boeke, 2de handse klere, Wit Olifant items, troeteldi...
26/11/2020

Nog net 1 dag!! More is ons Tuinmark! Waarna kan jy nog uitsien?! Boeke, 2de handse klere, Wit Olifant items, troeteldierprodukte. Kom ondersteun ons plaaslike organisasies! Kyk bietjie hieronder ๐Ÿ‘‡

Baie dankie aan Gardier wat ons sekuriteit vir die dag borg!  Julle is TOPS!
25/11/2020

Baie dankie aan Gardier wat ons sekuriteit vir die dag borg! Julle is TOPS!

Slegs 2 DAE oor voor die TUINMARK!!!!  Nog kos, mooi klere, lekkernye en heerlike drankies om na uit te sien!!!
25/11/2020

Slegs 2 DAE oor voor die TUINMARK!!!! Nog kos, mooi klere, lekkernye en heerlike drankies om na uit te sien!!!

Onthou om jou pannekoek en vetkoeke sommer vooraf te bestel!  Skakels vir bestellings is onder die foto.  Aristea Aftree...
24/11/2020

Onthou om jou pannekoek en vetkoeke sommer vooraf te bestel! Skakels vir bestellings is onder die foto. Aristea Aftreeoord maak ook heerlike basaarpoeding vir die wat 'n soettand het!

Make bath time and learning fun with PeeWee Play bath ๐Ÿ› products and Casey's educational resources for preschoolers.
24/11/2020

Make bath time and learning fun with PeeWee Play bath ๐Ÿ› products and Casey's educational resources for preschoolers.

3 dae tot die tuinmark! Gee die kinders ล„ breuk van die boeke en kom kyk wat is hier als vir hulle om te doen. Speletjie...
24/11/2020

3 dae tot die tuinmark! Gee die kinders ล„ breuk van die boeke en kom kyk wat is hier als vir hulle om te doen. Speletjies, roomys, lekkergoed en speelgoed te koop.

4 DAE tot die TUINMARK! Nog mooigoed vir jou huis en tuin.
23/11/2020

4 DAE tot die TUINMARK! Nog mooigoed vir jou huis en tuin.

5 dae oor! Kom vul jou skryfbehoeftes aan vir die nuwe jaar. Boeke, penne, kryte, potlode en ander interessante goed!  H...
22/11/2020

5 dae oor! Kom vul jou skryfbehoeftes aan vir die nuwe jaar. Boeke, penne, kryte, potlode en ander interessante goed! Hier is iets vir almal!

6 dae voor die tuinmark! Maak solank plek in jou tuin, plante en blomme teen billike pryse te koop! Kom loer na die prag...
21/11/2020

6 dae voor die tuinmark! Maak solank plek in jou tuin, plante en blomme teen billike pryse te koop! Kom loer na die pragtige juwele en fotorame. Ideale geskenk vir ล„ vriendin of bederf sommer jouself!

Heerlike Tuisgemaakte etes en vrugtekoek wat jy ook vooraf kan bestel en kom afhaal by die tuinmark.  Gebruik die volgen...
20/11/2020

Heerlike Tuisgemaakte etes en vrugtekoek wat jy ook vooraf kan bestel en kom afhaal by die tuinmark. Gebruik die volgende skakel om te bestel: https://forms.gle/vbdu84EkpuM6cVvq9

Nog 7 dae voor ons tuinmark! Bestel vooraf heerlike vetkoeke @ R25 elk en kom tel dit net op op die dag!  Bestel op die ...
20/11/2020

Nog 7 dae voor ons tuinmark! Bestel vooraf heerlike vetkoeke @ R25 elk en kom tel dit net op op die dag! Bestel op die volgende skakel: https://forms.gle/pb6JkmoK2XQZhd5j7

Address

Durbanville Hills

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Durbanville Tuinmark posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share