10/11/2013
Paljas opsomming http://wp.me/p2M8vD-dH
Paljas speel af op ‘n treinstasie in die middel van nerêns. Die stasie meester, Hendrik McDonald, het saam met sy gesinnetjie na hierdie ongesosialiseerde plek getrek, onbewus van hoe hierdie verlate plek sy gesin gaan beinvloed op alle vlakke.…