Oud Porties - Amptelik

Oud Porties - Amptelik Vir oud leerlinge van Port Natal Skool van dag 1 tot nou. Port Natal Skool is die toon aangewende skool in Durban.

Gestig in 1941 is Port Natal Skool 'n skool wat op beide akademiese en sport gebied kompeteer met die beste skole in Suid Afrika. Onderwys van die hoogste gehalte en met Christelike beginsels help Port Natal Skool om jong mense toe te rus vir hul grootmens lewens. Die Oud Portie Bond is die Oud Leerlinge van
Port Natal Skool wat trots is op hul geskiedenis en wat met hierdie moderne sosiale media met hul alma maters in kontak bly.

Baie geluk Porties84 jaar oud!
28/07/2025

Baie geluk Porties
84 jaar oud!

09/06/2025

Goeiedag oud Porties.
Opsoek na Mev Alta (Strauss) matriek 1975.
Kontak asb Port Natal Skool by 031-205 6369

Baie dankie
Madeleine

Geseënde Kersfees en ider en elk!♡♡
24/12/2024

Geseënde Kersfees en ider en elk!♡♡

Benodig iemand ñ plekkie om te oornag?
02/12/2024

Benodig iemand ñ plekkie om te oornag?

Sondag 28 Julie 2024: Port Natal Skool se 83ste verjaarsdag! Wat 'n voorreg om deel te kan wees van hierdie spesiale vie...
28/07/2024

Sondag 28 Julie 2024: Port Natal Skool se 83ste verjaarsdag! Wat 'n voorreg om deel te kan wees van hierdie spesiale viering!

Porties is onder nuwe bestuur met nuwe hoop, nuwe drome, nuwe visie en ons reik na nuwe horisonne. Ons gaan van krag tot krag met die genade en seën van Bo! Porties gee alreeds weer die pas aan in 'n dinamiese opvoedingslandskap in akademie, sport en kultuur.

Ons waardeer elke Oud- en huidige Portie wat die skool se naam trots oor vele landsgrense heen uitdra en wat deel is van hierdie geskiedkundige reis! Saam kan ons soveel meer vermag!
🎂🎊🎉🥳🤩🛐🎓

Sunday 28th of July 2024: Port Natal School's 83rd birthday! What a privilege to be part of this special celebration!

Porties is under new management with new hope, new dreams, new vision and we reach out to new horizons! We're going from strength to strength through His grace and blessings! Porties is again a force to be reckoned with in a dinamic educational landscape in academics, sports and culture.

We appreciate our huge old and current Portie family for proudly holding our name high wherever they go all over the world! Thank you for being part of this historical journey! Together we achieve so much more!
🎂🎊🎉🥳🤩🛐🎓

!

Baie geluk Porties !!!
28/07/2024

Baie geluk Porties !!!

ATKV Tienertoneel 2024Kom ondersteun gerus.
11/07/2024

ATKV Tienertoneel 2024
Kom ondersteun gerus.

Met dank | With great appreciation
24/06/2024

Met dank | With great appreciation

Gelukkige verjaarsdag Mnr DWC Beukes.
22/06/2024

Gelukkige verjaarsdag Mnr DWC Beukes.

Gelukkige Moedersdag 💐
12/05/2024

Gelukkige Moedersdag 💐

Gelukkige verjaarsdag
09/05/2024

Gelukkige verjaarsdag

Address

Dirk Uys Straat 13
Durban
4001

Telephone

+27312056369

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Oud Porties - Amptelik posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category