πβ»οΈ Ons Graad 2βs het op 'n unieke manier geleer oor besoedeling en die impak daarvan op waterdiereβ¦
Die leerders het hulle eie klaskamer βbesoedelβ om eerstehands te ervaar hoe dit vir seediere voel wanneer hul habitat met rommel gevul word. π’π
Hierdie praktiese aktiwiteit het groot indruk gemaak en waardevolle gesprekke laat ontstaan oor die belangrikheid daarvan om ons omgewing skoon en veilig te hou.
Ons glo dat klein hande groot verskille kan maak. Deur kinders van jongs af te leer om verantwoordelikheid vir die aarde te neem, bou ons aan 'n beter toekoms vir almal. π±π
Werda School/Skool
π WERDA SCHOOL | Est. 1960
π Stay updated on events & news.
π 90 Parkside Ave, Hillary
03/06/2026
Ons graad RR & R leerders het kreatief geraak met hulle pragtige blomme-projek!
Elke blom is in 4 dele verdeel en elke deel is met βn ander kunsmetode voltooi:
π¨ Collage
ποΈ Pastelle
π§ Waterverf
ποΈ Akrielverf
Dit was wonderlik om te sien hoe elke leerder hul eie kreatiwiteit en styl gebruik het om hul blom uniek te maak. Ons graad RR & R klas blom van kleur en verbeelding! ππΌ
02/06/2026
Werda, tomorrow is our day. 30 May. The energy is built, the teams are ready. Now letβs go show up and show out. Are YOU ready? π₯πͺ
25/05/2026
Baie geluk aan die O/13-rugbyseuns wat Donderdag al drie hul wedstryde teen Atholton Primary School gewen het! π
Julle toewyding, spanwerk en uitstekende sportmangees het beslis uitgeblink. Mag hierdie prestasie julle motiveer om aan te hou groei, hard te werk en nog vele suksesse te behaal! β
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Category
Contact the school
Telephone
Website
Address
90 Parkside Avenue
Durban
Opening Hours
| Monday | 08:00 - 15:00 |
| Tuesday | 08:00 - 15:00 |
| Wednesday | 08:00 - 15:00 |
| Thursday | 08:00 - 15:00 |
| Friday | 08:00 - 15:00 |