16/10/2026
2028-inskrywings is oop by The Outpost Academy!
Leer deur self te doen, van veeprakties en perdestudies tot wildbestuur en dieregesondheid. Met klein groepe, praktiese plaaservaring en uitstappies kry jy die geleentheid om jou kennis in die praktyk toe te pas.
Ons studierigtings sluit in:
• Bees- en suiwelproduksie
• Skaap- en wolproduksie
• Perdestudies
• Wildbestuur
• Dieregesondheid
Jou toekoms begin hier!
Doen aanlyn aansoek: www.outpostopleiding.co.za
E-pos: [email protected]