11/02/2026
●NWB-ATLETIEK●
Ons wil graag vir Joshua Klaase gelukwens wat Saterdag aan die NWB-Byeenkoms te HS Lutzville deelgeneem het. Hy het 1ste plek behaal in die 100m asook 150m. Joshua kwalifiseer om 21 Februarie aan die Boland Kampioenskappe in die Paarl te gaan deelneem.
Baie sterkte met die voorbereiding en hou Doringbaai PS se naam hoog. Ons is reeds baie trots op jou.
Armand Cyster
Josafat