SmurfieLand

SmurfieLand Ons handhaaf Christelike norme en waardes. Ons plaas u kind eerste. Ons is totaal verbind tot kwaliteit diens. Ons is trots in dit wat ons doen

04/04/2023

Hailey Lindemann (6) van Theresapark in die noorde van Pretoria sê haar droom is om eendag haar eie juweliers­winkel te hê, maar vir eers wil sy die geldjies wat sy verdien met die juweliersware wat sy self op hul huis se stoep maak, gebruik om vir haar ouma ’n nuwe suurstofmasjien te koop.
LEES MEER 👉 http://ow.ly/z1z450NvKbf

12/02/2023

'n OUER MET NIKS.

Jare lank het ek my kinders, my alles gegee
Vandag is ek oud en sit in my kamer
Eensaam en alleen, wonder ek
Waar is my kinders dan heen…!!

Nagedagtenis is teen die mure sigbaar
Geplaas in foto rame met my kinders daarin
As ek verlang, wend ek my tot my kamer muur
Waar die foto's van my kinders en kleinkinders,
Vir my met glimlaggende gesigte aanloer.

Die tyd het aan gestap, so het ek oud geword
Ek wonder soms of ek ‘n las vir die kinders geword het?
Hier waar ek sit vandag, is my hart seer, ek verlang …
My kinders is te besig en gaan hul eie gang

Vakansies kom nader, geen van my kinders in sig
Dan vra ek myself onder meer wat het dan gebeur
Dis naweek en die kinders is by hulle huise
Het hul dan net aanvaar ek is oud en vergete

Het die liefde vir ouers dan 'n las geword?
Is die liefde weg gebêre in klere kas
Of het dit agter gebly in die vakansie tas...
Is dit nou net sigbaar in ‘n foto album
Of in die foto raam op die kas, bedek met stof…

Is dit die dank wat 'n ouer moet ontvang?
Na jare se liefde gee en oordra...
Het ek nou 'n onbekende vreemdeling geword ...
'n Las vir die kinders en kleinkinders …
Of is ek net nog 'n statistiek van ouer wees …

Die tye het gekom en het gegaan
As jy oud word is jy nie meer deel van hul bestaan
My naam kom nie meer voor in hul woordeskat...
Ek is maar net nog 'n eensame ouer
In die kamer van my eie huis …
Sit ek met hartseer en wag vir my laaste dag. 😢😢

Skrywer onbekend

Loerie dam, Oos -Kaap 03-01-2023
20/01/2023

Loerie dam, Oos -Kaap 03-01-2023

28/07/2022
24/07/2017
Ons eet- En "Werk" hoekie weer bietjie mooi gemaak
24/07/2017

Ons eet- En "Werk" hoekie weer bietjie mooi gemaak

18/06/2017

Address

Danie Theron Str 9
Despatch
6220

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:30
Tuesday 07:00 - 17:30
Wednesday 07:00 - 17:30
Thursday 07:00 - 17:30
Friday 07:00 - 17:30

Telephone

+27824908904

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when SmurfieLand posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to SmurfieLand:

Shortcuts

Share

Category