17/08/2026
🎉 Twee dae. Vyf ongelooflike kunstenaars. Een onvergeetlike naweek! 🐄🎶
Dairy Fest 2026 wag vir jou met groot name, lekker kos, hope stalletjies en vermaak vir die hele gesin.
Moenie die fees van die jaar misloop nie – ons sien jou 10 & 11 Oktober by die Gamtoos Ferry Hotel!
🎟️ Kry jou kaartjies vandag op Quicket of by Apex Synergy.