Jakaranda Nasorg

Jakaranda Nasorg "Leer saam, Speel saam"...

Jakaranda Nasorg heg so baie waarde aan goeie opvoeding. Gesonde, gelukkige liggaampies huisves gesonde verstandtjies.

Ons bereik dit deur skoolwerkies saam te doen, en deur saam te speel en sosiale groei te motiveer.

27/03/2022

Geniet 'n rustige vreedsame Sondag.

Jakaranda Nasorg -  Skakel gerus vir Tannie Susan vir enige verdere inligting.  Ons sien so uit na die her-opening van s...
02/02/2021

Jakaranda Nasorg - Skakel gerus vir Tannie Susan vir enige verdere inligting.

Ons sien so uit na die her-opening van skole,

Gemoedsrus vir ons kinders en ouers, deur liefdevolle toesig en doelgerigte huiswerk hulp en bystand. Nasorg ure is vanaf 07h00 tot 18h00

Leer saam, Speel saam.

Jakaranda Nasorg, waar ons Maaitjies saam Leer...saam Speel, en saam groei. Skakel gerus vir Tannie Susan vir verdere in...
01/02/2021

Jakaranda Nasorg, waar ons Maaitjies saam Leer...saam Speel, en saam groei.

Skakel gerus vir Tannie Susan vir verdere inligting

Skakel gerus vir Tannie Susan vir eenige verdere inligiting
01/02/2021

Skakel gerus vir Tannie Susan vir eenige verdere inligiting

Kontak ons gerus vir enige verdere inligting.
01/02/2021

Kontak ons gerus vir enige verdere inligting.

En so, is Januarie alweer verby, Ons kinders gaan binnekort weer skool toe, en nuwe uitdagings vir ons kinders en Ouers....
01/02/2021

En so, is Januarie alweer verby, Ons kinders gaan binnekort weer skool toe, en nuwe uitdagings vir ons kinders en Ouers. Vir gemoedrus en waardevolle opleiding en sosiale aktiwiteite, skryf U kind in by Jakaranda Nasorg, waar ons maaitjies saam leer en saam speel.

Beperkte spasie beskikbaar, So kontak gerus Tannie Susan vir verdere inligitng. Jakaranda Nasorg se deure is gedurende die week vanaf 07h00 tot 18h00 oop vir ons maaijties. (Voldoende Covid maatreels word streng gevolg vir die veiligheid van ons maaitjies en Ouers)

Goeie more: Ons wil net in kennis stel dat Jakaranda Nasorg se liefdevolle personeel ook so rukkie wil rus en tyd saam m...
27/11/2020

Goeie more:
Ons wil net in kennis stel dat Jakaranda Nasorg se liefdevolle personeel ook so rukkie wil rus en tyd saam met hulle families en gesinne wil spandeer, dus gaan Jakaranda Nasorg bietjie rus vanaf die 18 Desember tot die 4de Januarie 2021.

Inskrywings is oop vir 2021, beperkte spasie beskikbaar,

Kontak gerus vir Tannie Susan by 084 686 7676 vir enige verdere inligitng

Loer gerus na ons nuwe "Website"...
28/09/2020

Loer gerus na ons nuwe "Website"...

28/09/2020

Goeie more. Let wel: Inskrywings vir 2021 is tans oop. Kontak ons gerus vir enige verdere inligitng.

09/09/2020
Inskrywings nou oop.
08/09/2020

Inskrywings nou oop.

Address

13 Jakaranda Street
Despatch
6220

Opening Hours

Monday 12:00 - 17:45
Tuesday 12:00 - 17:45
Wednesday 12:00 - 17:45
Thursday 12:00 - 17:45
Friday 12:00 - 17:45

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Jakaranda Nasorg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Jakaranda Nasorg:

Shortcuts

Share

Category