05/08/2020
Providing a safe space for performing artists, young and old, to learn, to express, to grow, to be.
MUSIEKLESSE:
Klavier, keyboard, sang, beginner kitaar, orrel (Teorie ingesluit by alle lesse)
SPRAAK EN DRAMA AFRIGTING
Redenaars, Drama, Kunswedstryd
STUDIO:
Backtracks, Komposisie, Opnames (Musiek en Drama), Finale meng. SKRYF:
Afrigting vir die skryf van toesprake, kreatiewe skryfkuns
WERKSWINKELS:
Redenaars, Drama, Musiek
OPTREDES:
Funksies (Manne/Dames tee's ens)
"Live" optredes (vir DJ kontak ons vir verwysing)
05/08/2020
25/03/2020
In ons leeftyd het ons waarskynlik nooit gedink iets soos Covid-19 sal ons tref nie. Take Note Music & Drama staan bankvas agter President Ramaphosa se baie dapper besluit om Suid-Afrika onder "lockdown" te plaas vir die volgende 3 weke. Daar sal dus van nou af tot middernag 16 April 2020 (afhangende van verdere aankondigings) geen musiek-, drama- of redenaarsklasse wees nie.
Die uitvoerende kunste trek baie swaar in hierdie tyd, maar ons weet ook dat groot kreatiewe werke in moeilike tye gebore word! Ons sien uit daarna om almal nΓ‘ hierdie uitdagende tyd terug te verwelkom. Indien enige van ons studente nuwe liedjies wil leer, of vrae het oor julle stukke, of tegnieke, is julle welkom om te skakel of te Whatsapp.
Bly veilig en gesond en was julle handjies!
ππ·
ππΌπ΅πΆπ€πΉπ»π₯
03/02/2020
05/01/2020
π
25/10/2019
β€β€β€
27/08/2019
π€hmmmmmπ€£
π (via Andertoons π www.andertoons.com)
13/08/2019
π± Eina! My brein! π€ͺπ€£
All that your brain has to do when you are playing the piano...
16/07/2019
Opedag uitstalling!
05/06/2019
Toneel@Dellies.
HoΓ«rskool Delmas oefen hulle harte uit vir die FAK Allegretto- en ATKV Tienertoneelfeeste!
12/04/2019
π€π§π€ͺ
| Monday | 08:00 - 18:00 |
| Tuesday | 08:00 - 18:00 |
| Wednesday | 08:00 - 18:00 |
| Thursday | 08:00 - 18:00 |
| Friday | 08:00 - 18:00 |