30/08/2026
O-l❤️fantjie-babaklas - waar.alles by RAKKERS begin.....
🐘 DIE OLIFANTJIES
Ons kleinste Rakkertjies
▪︎ Klein mensies.
● Groot ontwikkelingsmylpale
● Baie – TONNE liefde ❤️
Hier begin die eerste belangrike treetjies:
🌱 veilige roetines
🌱 vertroue en geborgenheid
🌱 ontdekking deur spel
🌱 beweging en sensoriese ontwikkeling
🌱 taal, kontak en kommunikasie
🌱 elke klein mylpaal raakgesien én gevier
Want by RAKKERS glo ons:
**Elke klein treetjie is ’n groot oorwinning
wanneer ’n klein mensie veilig genoeg voel om te groei.**
**RAKKERS – met liefde gevorm,
met sorg gekoester,
vir elke unieke Rakkertjie se beste potensiaal en mensiewees.
📞 Kontak ons vandag 083 380 0710
“Elke klein treetjie is ’n groot oorwinning” in ons Olifantjie- babaklas. 🥹🐘
Dit gee die ontwikkelingsmylpale ’n opregte RAKKERS-hart.