13/03/2017
Dis met n swaar hart dat ons ons nog 1 van ons Matrieks moes groet, Marzanne Kuhn. Ons as Matrieks van 2006 gan jou baie mis!! Ons innige meegevoel met haar familie.
Ons verstaan dat Marzanne se Begrafnis Vrydag die 17 Maart @ 11:00 sal wees by die NH Kerk Witpoort net buite Wolmarandstad.