School has changed its name. Cell numer changed. Principal is Gerda Badenhorst . School situated in Delmas .
Wysneusies Kleuterskool
Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Wysneusies Kleuterskool, Education, Burgerlaan 23, Delmas.
Hallo aan almal.
Ek wil net deurgee dat ek afgetree het by Wysneusies en dat Gerda Badernhorst die hoof is en Tonia Enslin die Adjunk Hoof. Kontak sel nommer is 0769698775 .
Adres : Burgerlaan 23 Delmas Maphumalanga.
08/05/2018
kontak nommer van Wysneusies is 0769698775 Delmas Maphumalanga
Ons wil almal 'n wonderlike Paasfees toewens.
Liewe Wysneusies Delmas ouers.
Ons wil herinner aan ons belangrike datum vir ons Gradeplegtigheid en prysuitdeling op 16 November 2017. Hou hierdie datum vir ons asseblief oop. Wysneusies groete Tannie Celia
05/05/2017
Wysneusies Kleuterskool Ons leer terwyl ons werk en speel.d.m.v. kirrikulum gerigte onderwys vir ouderdomme 1jaar tot Graad
Liewe Ouers en Vriende,
Ons was die afgelope 4 maande besig om die nuwe terrein op te gradeer. 'n Elektriese Heining is opgesit. Ons geniet ons pragtige nuwe speelterrein en nuwe binne klaskamers..
Ons is reg vir nuwe inskrywings vir 2017. Ons het beperkte getal seuns/dogters wat ons inneem omrede ons glo aan een tot een
skoolonderrig. Doen vroegtydig aansoek vir 2017.
Ons sluit vir die Desember skool vakansie 15 Desember 2016 en heropen 4 Januarie 2017.
ONS NUWE ADRES IS : BURGERLAAN 23 DELMAS.
Ons gegewens is ook op die Delmas Mall.
Wysneusies groete
Celia Pretorius.
Liewe vriende. Ons is so opgewonde oor ons nuwe skool!!!!! JA, ONS HET DORP TOE GETREK.
Funksioneer al reeds en is trots op ons kleuterskool. Ons is hard besig om alles in plek te kry vir die derde kwartaal. Ons is net toe vir die eerste week van die vakansie.
Aan al ons ouers en vriende wat op enige wyse gehelp het met die trek van Wysneusies, BAIE BAIE DANKIE. Sonder julle sou ons dit nie so vinnig en suksesvol gedoen het nie. Ook aan ons kinders wil ons dankie se vir hulle ondersteuning die week voor die trek. Hulle is wenners!!!!!! Baie lief vir julle Seuns en Dogters.
Ons wil aan al ons Ouers en kinders wat kon deelneem aan ons Ken - Mekaar Pret oggend, baie dankie vir hulle deelname. Selfs die reen kon nie die entoesiasme blus nie. Ons het begin met die neem van Familie foto's deur Sherlyne Croukamp. Daarna ons boeresport.
Die seuns en dogters het aartappel resies gehou. Hulle eie sak resies asook 3 been resies. Groot sukses gewees. Skatte jag is in die skool gehou. Groot pret. Elke seun en dogter het weggeloop met sy of haar skat. Dankie aan Juffrou Tonia wat dit vir ons beplan het. Ook dankie aan Juffrou Carien wat gesorg het vir die boere sport items. Die nagereg vir die dag was 'n sjokolade "Fountain" dit kon nie een van ons weerstaan nie. Dankie Ilana. Baie dankie aan elke ouer wat bygedra het vir hierdie heerlike oggend. Daarna het ons lekker gebraai en gekuier. Dit was vir ons as Personeel 'n voorreg gewees om die dag te reel.
22/05/2016
Ons KEN MEKAAR PRET OGGEND . SAKRESIES . ELKE HUISGESIN BOU LEGKAART. KYK WIE IS EERSTE KLAAR. ROTEER LEGKAARTE. GROOT PRET VIR ALMAL.
17/04/2016
Buitespel tyd. In die sandput en klim en klouter apparaat. Baie ontspannend vir die kinders.
14/04/2016
Ons tema is:SUIWEL.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Category
Culinary Team
Attire
Telephone
Address
Burgerlaan 23
Delmas
2210