19/10/2024
Enkele plekkies beskikbaar by Flinkies Naskool - Huiswerkhulp vir 2025. Ingang oorkant Laerskool Delmas se hoofhek.
15 leerders maksimum.
Middagete opsie
Kontak 076 055 5507 vir enige navrae.
06/05/2024
Enkele plekkies beskikbaar by Flinkies Naskool - Huiswerkhulp. Ingang oorkant Laerskool Delmas se hoofhek.
15 leerders maksimum.
Middagete opsie
Kontak 076 055 5507 vir enige navrae.
08/03/2024
Tutorgeleentheid in Delmas vanaf April (Kwartaal 2)
Stuur asseblief jou CV na [email protected]
Sluitingsdatum: 15 Maart 2024
05/03/2024
Kry R60 afslag op ons aktiwiteitsbokse!
Loer op ons webtuiste:
www.suikerbekkiesensoryplay.co.za
02/03/2024
Swipe to see some sensory play with our chickpea rice.
It's amazing to see what children create while being able to play freely.
We love using our products at our pre school!
See our chickpea rice on our website!
www.suikerbekkiesensoryplay.co.za
28/02/2024
Ons speelgroepie begin weer!☀️👇
Perfek vir:
🌈Tuisbly mamma's wat hul lyfies wil bring om met maatjies te sosialiseer terwyl hul saam speel.
🌈Ouma's/Au pair's wat na klein lyfies kyk terwyl mamma werk.
Ons het net beperkte plekkies beskikbaar.
Kontak 076 055 5507 vir meer inligting!
28/02/2024
Groot nuus!!
Flink D**k Sentrum het nou sy eie perseel!
Ons sal vanaf Maandag, 4 Maart by no.17, 5de straat, Delmas wees.
Ons ekstra klas sentrum en naskool sal op Suikerbekkie Kleuterskool Delmas se tweede perseel bedryf word. Ons kry direkte toegang na die perseel om deur Blossom & Bloom Boutique se klein hekkie te stap (direk oorkant Laerskool Delmas).
No. 19, 5de straat (direk lanks die nuwe perseel) word tans gebruik vir Suikerbekkie Kleuterskool se eie middagsorg.
Daarom sal die twee naskole apart van mekaar bedryf word.
Hou die page dop vir meer inligting!
Navrae: 076 055 5507
09/02/2024
Look at these beautiful boxes! These were our budget boxes.
So many creative and fun activities.
Choose between Afrikaans or English.
Check out our new themes on our website!🌈