Slim Begin Kinder Akademie

Slim Begin Kinder Akademie Dinamiese, liefdevolle skool vir kleuters vanaf 1-4 jaar oud. Die kinders kry elke dag twee gesonde maaltye asook "snacks" of vrugte.

Ons bied 'n liefdevolle, huislike en veilige leeromgewing vir kinders aan in 'n vriendelike en skoon atmosfeer. Ons staan op sterk Christelike waardes en wil graag hê die maatjies moet in so omgewing sosialiseer met ander maatjies. Ons bied ook opvoedkundige buitemuurse aktiwiteite aan waarvan ballet, playball en kindermusiek deel is.

10/02/2025
Kwartaal 3   uitstappie🐃🦒Dankie aan tannie May en oom Johan wat ons kleuters verwelkom het. Dit was so lekker om vir die...
04/10/2024

Kwartaal 3 uitstappie🐃🦒

Dankie aan tannie May en oom Johan wat ons kleuters verwelkom het. Dit was so lekker om vir die cheetahs en die buffels te kom kuier!!!

Die maatjies het hul gate uit geniet😆🤓

30/07/2024

Ons eksperimenteer bietjie met . So eenvoudig en tog soveel pret!!🤓😆

26/07/2024

Dis uiteindelik Vrydag📚😜🤓

25/07/2024

📚🧠🤓✍️

21/07/2024

🎨🖌️😍

17/07/2024

Is ons nie net te oulik nie🤓

Dis lekker om n   te wees😁
17/07/2024

Dis lekker om n te wees😁

Dankie Tannie Marie dat ons   by Die Fijnproever kon kom draai vir Sluhies! Dit was n heerlike uitstappie in die hitte!!...
12/03/2024

Dankie Tannie Marie dat ons by Die Fijnproever kon kom draai vir Sluhies! Dit was n heerlike uitstappie in die hitte!!! 😋😆

  ken van pret by die skool ook!
11/03/2024

ken van pret by die skool ook!

Address

Du Toit Straat 5, Laerskool Delareyville Koshuis
Delareyville
2770

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:00
Tuesday 07:00 - 17:00
Wednesday 07:00 - 17:00
Thursday 07:00 - 17:00
Friday 07:00 - 17:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Slim Begin Kinder Akademie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Slim Begin Kinder Akademie:

Shortcuts

Share

Category