Laerskool Delareyville

Laerskool Delareyville Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Laerskool Delareyville, School, 12 Generaal Delarey Street, Delareyville.

06/09/2026

🎊G E E S M A A N D 🎉

Wenners - Wetenskapweek 🚗 🎈 💛Plastic bag project💚Quiz💙Best moving car🩷Flying Airplane
06/09/2026

Wenners - Wetenskapweek 🚗 🎈

💛Plastic bag project
💚Quiz
💙Best moving car
🩷Flying Airplane

06/09/2026

🌼 LENTE / SPRING 🌸

📕 LEES 📖 Kagiso Mocwagole het aan die LEO Tswaing Leeskompetisie deelgeneem en ‘n eerste plek verwerf in die voorbereide...
06/09/2026

📕 LEES 📖

Kagiso Mocwagole het aan die LEO Tswaing Leeskompetisie deelgeneem en ‘n eerste plek verwerf in die voorbereide leesafdeling.

Baie geluk, Kagiso! Ons is baie trots op jou. 🤩

Ons jaarlikse Flamingo Ope Gholfdag is om die draai. 🦩 1️⃣6️⃣ en 1️⃣7️⃣ Oktober 2026 ⛳️ Lekker pryse, ‘n heerlike ete en...
05/09/2026

Ons jaarlikse Flamingo Ope Gholfdag is om die draai. 🦩

1️⃣6️⃣ en 1️⃣7️⃣ Oktober 2026 ⛳️

Lekker pryse, ‘n heerlike ete en ‘n gratis natgat.

Sien jou daar!

💥CON SPIRITO💥 Carli Brand het aan die Nasionale Forte Rondte van die Con Spirito deelgeneem. Sy behaal 91% vir haar deel...
03/09/2026

💥CON SPIRITO💥

Carli Brand het aan die Nasionale Forte Rondte van die Con Spirito deelgeneem.

Sy behaal 91% vir haar deelname aan die musiekafdeling (klavier). 🎹

Baie geluk, Carli! Ons is baie trots op jou!

Sekretaressedag ♥️Tannie Anne-Marie V, tannie Alet en tannie Anne-Marie C.Ons is so dankbaar vir ons ongelooflike kantoo...
02/09/2026

Sekretaressedag ♥️

Tannie Anne-Marie V, tannie Alet en tannie Anne-Marie C.

Ons is so dankbaar vir ons ongelooflike kantoor ‘tannies’. Baie dankie vir al jul harde werk en omgee.

Secretary - because Multitasking Ninja is not an official job title. 🥷🏼

💚26 Augustus 2026💚Heerlike verversings te koop by ons mini-hokkiedag! Hoop om jul daar te sien. 🏑
26/08/2026

💚26 Augustus 2026💚
Heerlike verversings te koop by ons mini-hokkiedag! Hoop om jul daar te sien. 🏑

Sterkte aan ons 0/13 hokkie seuns wat vandag teen Laerskool Lichtenburg in die kwartfinale van die hokkieliga speel. 🏑
26/08/2026

Sterkte aan ons 0/13 hokkie seuns wat vandag teen Laerskool Lichtenburg in die kwartfinale van die hokkieliga speel. 🏑

Die volgende seuns het gister aan die tweede rondte van die krieketproewe deelgeneem:PW BeukesLu-Allen BothaAlexander Bo...
25/08/2026

Die volgende seuns het gister aan die tweede rondte van die krieketproewe deelgeneem:

PW Beukes
Lu-Allen Botha
Alexander Botha
Gerald Beukes
Alphonso Riekert

Baie geluk! Ons is trots op julle. 🏏

Address

12 Generaal Delarey Street
Delareyville
2770

Opening Hours

Monday 07:30 - 14:00
Tuesday 07:30 - 14:00
Wednesday 07:30 - 14:00
Thursday 07:00 - 14:00
Friday 07:00 - 13:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Laerskool Delareyville posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category