Olienhout Akademie

Olienhout Akademie Olienhout Akademie het sy deure aan die begin van 2021 geopen as `n Privaat Skool in Dealesville, met 25 leerders.

Die skool word deur die ouers self befonds, en lewer onderrig van hoogstaande gehalte.

Ons speel lekker saam by die skool.
10/09/2026

Ons speel lekker saam by die skool.

Liefste Anemi, ons hoop dat jy 'n wonderlike roomys-verjaarsdag gehad het. Baie geluk!
10/09/2026

Liefste Anemi, ons hoop dat jy 'n wonderlike roomys-verjaarsdag gehad het. Baie geluk!

Liefste Ané,Ons hoop dat jy 'n wonderlike verjaarsdag gehad het. Mag die jaar wat voorlê net goeie en lekker dinge inhou...
03/09/2026

Liefste Ané,
Ons hoop dat jy 'n wonderlike verjaarsdag gehad het. Mag die jaar wat voorlê net goeie en lekker dinge inhou. Baie geluk.🎂

02/09/2026

Dankie vir alles wat jy by die skool doen.

Gelukkige sekretaressedag Almaret! Dankie vir alles wat jy vir ons by die skool doen.
02/09/2026

Gelukkige sekretaressedag Almaret! Dankie vir alles wat jy vir ons by die skool doen.

Ons graad 5 leerders het hulle eie stalagtiete en stalagmiete gemaak.
02/09/2026

Ons graad 5 leerders het hulle eie stalagtiete en stalagmiete gemaak.

Dit is lentedag!
01/09/2026

Dit is lentedag!

01/09/2026

Ons almal plant vandag 'n blommetjie in die skool se tuin.

01/09/2026

Ons het almal 'n prentjie-blom aan ons lenteboom gehang.

Op lentedag verander ons die paadjie vol helder kleure.
01/09/2026

Op lentedag verander ons die paadjie vol helder kleure.

Address

Dealesville
9348

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Olienhout Akademie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Olienhout Akademie:

Shortcuts

Share

Category