10/09/2026
πΏπ βn Hartlike Dankie aan NG Kerk De Rust ππΏ
Ons wil graag ons opregte dank en waardering uitspreek teenoor die Dominee, Tannie en die hele NG Kerk De Rust-gemeente vir die pragtige Bybelskenkings aan ons Graad 7-leerders vandag. πβ€οΈ
Hierdie is soveel meer as net βn geskenk β dit is βn kosbare saadjie van geloof, hoop, liefde en leiding wat in die harte van ons leerders geplant word. πβ¨
Ons waardeer julle omgee, ondersteuning en bereidwilligheid om βn verskil in die lewens van ons kinders te maak. Mag die Here julle ryklik seΓ«n vir hierdie besondere gebaar en vir die liefde wat julle aan ons skoolgemeenskap betoon. ππΈ
Baie, baie dankie! Ons waardeer dit opreg en is ongelooflik dankbaar. β€οΈ
βU woord is βn lamp vir my voet en βn lig vir my pad.β β Psalm 119:105 ποΈ
Met waardering en dankbaarheid,
Vlakteplaas UCC PrimΓͺr πΏπβ€οΈ