09/09/2026
ℍ𝕠ë𝕣𝕤𝕜𝕠𝕠𝕝 ℍ𝕖𝕩𝕧𝕒𝕝𝕝𝕖𝕚 𝔾𝕙𝕠𝕝𝕗𝕕𝕒𝕘 𝟚𝟘𝟚𝟞 ⛳️
𝗕𝗮𝗶𝗲 𝗱𝗮𝗻𝗸𝗶𝗲 aan al ons ondersteuners wat van Hoërskool Hexvallei se jaarlikse gholfdag-insameling so 'n groot sukses gemaak het.
'n Spesiale dankie gaan aan Boland Connect, die hoofborg van die dag. U getroue ondersteuning lei tot waardevolle leergeleenthede vir ons leerders.
》》》Ondersteun gerus hierdie besighede!
"There is no exercise better for the heart than reaching down and lifting people up."
— John Holmes
Vryburgers Rawsonville
Hexvallei Gholfklub De Doorns
Dorsstok SA
Bro's Street Food