04/09/2026
🐝🌼 Ons maatjies het vandag die wonderlike wêreld van bye ontdek
🎨 Kreatiwiteit
👐 Fynmotoriese vaardighede
🧠 Konsentrasie
👀 Waarneming
🐝 Leer deur speel
Elke klein by maak ’n groot verskil! 🌼🐝💛