27/09/2016
Aan alle Matrikulante: Die Lenteskool strek vanaf Maandag 3 Oktober 2016 tot Donderdag, 6 Oktober 2016. Dit vind plaas by Hexvallei Sekonder. Daar sal daagliks busvervoer wees.
Ignoreer die hoax whatsapp boodskap wat die rondte doen. Die volledige rooster is beskikbaar by die skool.