Slimkoppies Dagsorg

Slimkoppies Dagsorg Hi my kleuterskool se naam is Slimkoppies Dagsorg, ek werk met 2tot 5 jaar kinders, kry hulle gereed

30/03/2024

Shout out to my newest followers! Excited to have you onboard! Margaret Titis, Claudene Carstens

21/11/2023

Slimkoppies Dagsorg se aansoek vorms is oop vir 2024 ,as u n plekkie soek whataspp my asb ...Ouderdom groep is van 2 en half maande tot 5jaaroud ..skooltye is van 7tot 1 vir R450 en 7tot 4uur R600 by die skool het ons baie liefde vir u kind en ons leer deur speel

Slimkolpies Dagsorg is oor 3weke 5jaaroud en ek  wil graag n beroep maak op al my ouers wat se kinders van 2018 deel was...
08/08/2023

Slimkolpies Dagsorg is oor 3weke 5jaaroud en ek wil graag n beroep maak op al my ouers wat se kinders van 2018 deel was vandie skool al was die kind nie n vole jaar by kleuterskool maar n aansoek vorm ingebring het ,deel van hierdie dag moet wees asb.Dit is n dag waar ons aan die Here gaan dankie se want was die Here nie saam ons sal my skool nie 5jaar bestaan het so God kom die eer toe ,ons gaan dit n dag vanonvergeetlik maak vir ouer en kind ...so ouer u kan my whatapp by 0710185216 ,as u hulle wat u hier lees ons meskien wil ondersteun deur n kaartjie te koop of ook net n donasie aan Slimkoplies wil gee sal dit hartlik waardeur word ,kan u my ook whatsapp ...Baie dankie aan die ouers wat al reeds ingekoop ht God seen jule sake waar dit uitkom .

Die week van die 29ste Mei tot die 5de Junie is kinderbeskerming week ..maar eiendelik moet dit elke dag ,uur en sekonde...
30/05/2023

Die week van die 29ste Mei tot die 5de Junie is kinderbeskerming week ..maar eiendelik moet dit elke dag ,uur en sekonde wees van die jaar omdat ons kinders so kosbaar en belangrik in ons lewe moet wees,ja n geskenk van die Here ,jou kind moet my kind wees en ds hoe ons die wereld gaan red ,deur om vir n
ons kinders daar buite te bid ,ouers ek speek u vandag as n ma,juffrou en gelowige in Christus kom ons trek ons kinders gedeurige onder die bloed van Jesus Christus ,kom ons leer hulle wat reg en verkeerd is kom ons staan en ondersteun hulle by
met liefde ,waardeur hulle maar moet nooit jou kind te veel spoel en bederf en ook hulle verkeerde dinge goed praat ,maar onderrig hulle met die woord van God ,want in elke kind se lewe het God n plan.

Op Vrydag die 14 de April het ons n besoek van die brandweer gekry en Juf Hanna van Tiny Toezies se kinders het deel uit...
16/04/2023

Op Vrydag die 14 de April het ons n besoek van die brandweer gekry en Juf Hanna van Tiny Toezies se kinders het deel uitgemaak van hierdie leering ,dat ons veilig moet wees sonder brande ,kinder het geleer dat ons moet nie met vuurtjies,kers en ons moet weg bly van n warmpot ,ketel of n stoof ...die intersantste van alles was die brandweer trokkie wat uitkom om n vuur te dood te maak ,die brandweerman het hulle die waterpyp laat vas hou en hulle kon die kraan oop en toe maak sodat die water deur pyp kon ,kom elke kind het sy verbeelding gebruik dat hulle n vuur dood maak ,want n huis is aan die brand .. die lekkerste van alles is n kind se verbeeldind en daai oomblik het hulle n familie se huis gered .Ons wil Dankie se aan swartland brandweer en Recardo wat die kinders so mooi kom leer het oor gevare van brand en wat hulle moet doen ,mag God julle teen alle tye beskerm wanneer julle,julle lewe ingevaar stel om ons mense te red

Psalm127 vers 3 ...Kinders is n gawe van die Here af; hulle is n belooning van Hom .Met hierdie woorde wil ek een van my...
10/04/2023

Psalm127 vers 3 ...Kinders is n gawe van die Here af; hulle is n belooning van Hom .Met hierdie woorde wil ek een van my Slimkonders geluk wens op sy verjaarsdag ,dat hy n groot gawe by die Here gekry het en ds om lief te het ,Keein geluk met jou 4jaarige verjaarsdag mag die lewe Jesus jou klien liggĂ am seen en onthou wat juff jou altyd se Jesus het jou lief ,lekker verjaar en geniet jou dag .

07/02/2023
So het slimkoppies se kinders by hulle 2de week van speel en leer gekom ,elke kind is nog gelukkige en hier is nog plek ...
07/02/2023

So het slimkoppies se kinders by hulle 2de week van speel en leer gekom ,elke kind is nog gelukkige en hier is nog plek vir 6 kinder van 2tot5 jaaroud en 4 plekke vir kinders wat nie by skole plek gekry het vir GRR nie ek help met graagte ,kom ons bou daai fondasie op ons kinders se lewe so dat die skool die bouwerk verder kan doen stuur u kind op na n kleuterskool ouers ds vir n eie kind se toekoms ...onthou God se woord leer ons in Psam 127 as die Here nie die huis bou tevergeefs bou die bouer ...kom ons le daai kind se fondasie reg in sy skool loopbaan en dit begin by n kleuterskool dan n grootskool ,doen aan u kind reg soos God dit van ons ouers verlang

Soek u plek vir 2023 dan is u op die regte plek want hier gee ons om vir u kind met liefde en die belangrikste van alles...
03/01/2023

Soek u plek vir 2023 dan is u op die regte plek want hier gee ons om vir u kind met liefde en die belangrikste van alles is u kind se veiligheid , hulle word ook geleer oor Jesus en speel en leer is de op lys van leer ...whatsapp my as u plek soek vir 2023.0710185216

Deur die jaar was dit maar moeilik maar vanoggend kan ek dankie Here se ons by  Slimkoppie Dagsorg het dit gemaak , die ...
21/12/2022

Deur die jaar was dit maar moeilik maar vanoggend kan ek dankie Here se ons by Slimkoppie Dagsorg het dit gemaak , die jaar is op sy eiende en ek het 3 kinders se gradepligteging in my klaskammer gehou sowel as n klas partytjie om die kinders se gesiggies so opgewonde te sien wad vir my genoeg ...Dankie Here aan u all die lof en prys

Aansoeke vir 2023 is oop druk op link onder vir meer inligting op ons whatsapp groep
18/12/2022

Aansoeke vir 2023 is oop druk op link onder vir meer inligting op ons whatsapp groep

WhatsApp Group Invite

CODING AND ROBOYICS OPLEIDING SAAM MRS SALLY MEYER VAN WKOD.....EK SAL ALLE OPLEIDINGS DOEN WAT WKOD VAN MY VERLANG OM D...
08/11/2022

CODING AND ROBOYICS OPLEIDING SAAM MRS SALLY MEYER VAN WKOD.....EK SAL ALLE OPLEIDINGS DOEN WAT WKOD VAN MY VERLANG OM DIE REGTE FONDASIE VIR MY KLEUTERSKOOL TE KRY SO LEER EN SPEEL ONS LEKKER SAAM ...DANKIE AAN MEV MEYER VAN WKOD , GRASSROOTS EN CLERISE DU PLESSIS VAN SWARTLAND MUNISIPALETEIT VIR HULLE ONDERSTEUNING..GOD SE SEEN RUS OP JULLE

Address

267 Akkerboom Avenue
Darling
7345

Opening Hours

Monday 08:00 - 13:00
Tuesday 08:00 - 13:00
Wednesday 08:00 - 13:00
Thursday 08:00 - 13:00
Friday 08:00 - 13:00

Telephone

+27677400194

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Slimkoppies Dagsorg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Slimkoppies Dagsorg:

Shortcuts

Share

Category