01/09/2020
As n ouer so n briefie vir jou skryf, dan weet jy daar word iets reg gedoen! Dankie Here vir 15 jaar se guns op Ons Kuierplekkie uitgestort. Haar baba ExED is verlede jaar gebore en groei met rasse skrede! Al wat ek kan se is Dankie, dankie, dankie!!!!ππβ₯οΈβπ€