29/09/2024
Hier is n Stukkie lewens wysheid Wat my diep het getref het.
Elizabeth Elliot se in haar Boek - Keep a Quiet heart, 'vandag behoort aan my. Die dag van more gaan my nie aan nie. As ek angstig in die mistigheid van die toekoms tuur, sal ek my geestelik Oe so ooreis dat ek nie duidelik sal kan sien wat nou van my vereis word nie.,'
Dankie Vader dat ons toekoms in U hande Is en dat ons nie ons hoef te bekommer oor die dag van more nie!