Voetspoortjies Kleuterskool

Voetspoortjies Kleuterskool Klaskamers sonder perke! Kleuters leer nie net in die klaskamer nie, maar ook op die speelgrond. Daar word baie aandag gegee aan leeraktiwiteite en kreatiwiteit.

Dit is vir ons by Voetspoortjies baie belangrik dat elke kind spesiaal voel. Deur 'n liefdevolle opvoedingsomgewing te skep glo ons die kinders ontwikkel tot hul maksimum potensiaal. Maar ons glo kinders moet steeds baie speel en so speel-speel leer hulle op hulle beste! Kleutermusiek en Rugga kids word aangebied een maal per week.

Nuwe avontuur!
03/11/2022

Nuwe avontuur!

02/09/2022
Ons skop 5 September af! Kan nie wag om kennis, tema's en wonderlike aktiwiteite met tuisbly kleuters te deel nie!
29/08/2022

Ons skop 5 September af! Kan nie wag om kennis, tema's en wonderlike aktiwiteite met tuisbly kleuters te deel nie!

Lekker vingerverf!
23/08/2022

Lekker vingerverf!

Baie slim!
23/08/2022

Baie slim!

Graad RR'e oefen om hulle name te skryf!
23/08/2022

Graad RR'e oefen om hulle name te skryf!

Snoepie is lekkerrrrrrr!
23/08/2022

Snoepie is lekkerrrrrrr!

Vorms!
23/08/2022

Vorms!

Address

1033 Hermina Street; Borzoy Street; Garsfontein
Constantiapark
0186

Opening Hours

Monday 07:00 - 05:30
Tuesday 07:00 - 05:30
Wednesday 07:00 - 05:30
Thursday 07:00 - 05:30
Friday 07:00 - 05:30
Saturday 07:00 - 05:30
Sunday 07:00 - 05:30

Telephone

0828534358

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Voetspoortjies Kleuterskool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category