Radical men's program

Radical men's program radical identity boost Wat is die Ysters program? Die klem tydens die program is op ware Christenskap, dissipline en leierskap.

Dit is ‘n geleentheid waar jy belangrike vaardighede aanleer deur middel van verskeie uitdagings, ervarings, harde werk en avonture. Kompetisies, leierskapoefeninge, sport, sosialisering, diens en nog baie meer maak hierdie tydperk ‘n onvergeetlike belewenis en noodsaaklike lewenservaring. Die ontstaan van die program het sy oorsprong uit my eie ervarings in die lewe, naamlik uit die behoeftes en

vrae wat ek en my vriende moes hanteer. Die Ysters-proses bestaan uit vyf fases. Al die fases oorvleuel en komplementeer mekaar. Ons waardestelsel is saamgestel uit Bybelse lerings, die “Search Institute” se 40 ontwikkelingsbates vir gesonde jeug en die Voortrekkers se Rigterwaardes, saamgestel uit 10 jaar se praktiese toepassing. Ons wil jongmanne graag bemagtig om binne die raamwerk van Christenskap met trots en met selfvertroue hulle plek in die gemeenskap in te neem en te leer om enige situasie te kan hanteer

Address

Graigrossie
Clarens
9707

Opening Hours

Monday 05:00 - 19:00
Tuesday 05:00 - 19:00
Wednesday 05:00 - 19:00
Thursday 05:00 - 19:00
Friday 05:00 - 19:00
Saturday 05:00 - 19:00
Sunday 05:00 - 19:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Radical men's program posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category