04/09/2026
✨👗 Kom bewonder ons Matrieks se g***s en styl! 👔✨
🎟️ Kaartjies kos slegs R20 en is beskikbaar by die admin-kantoor by Juf. Koopman.
📅 Maandag, 21 September 2026
⏰ 17:30
Moenie hierdie spesiale aand misloop nie – kom ondersteun ons Matrieks.