23/01/2026
✨ Flashback Friday! ✨
Wat ’n heerlike eerste week terug by Jou-Kompas Akademie en Smartbrain!💛
Laggies, leer, nuwe vriende en baie opgewondenheid – ons harte is sommer vol.
Ons is ook baie opgewonde oor die nuwe SmartBrain-klassies wat nou by Kleuterland aangebied word!! As jy nog nie jou kind ingeskryf het nie volg hierdie skakel 👉🏻 https://form.jotform.com/260151619094556 (SLEGS vir kleuterland leerders).
Speels, pret en vol brein-bou oomblikke wat kinders help groei, fokus en leer… sonder dat dit ooit soos “skoolwerk” voel 😉