Sederberg Primêr

Sederberg Primêr Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Sederberg Primêr, School, Ou Kaapse Weg, Clanwilliam.

Vakante pos -Graad R Onderwyser 🏫👩‍🏫📑
09/09/2026

Vakante pos -Graad R Onderwyser 🏫👩‍🏫📑

📚📖🤓
09/09/2026

📚📖🤓

🌸Gelukkige Sekretaressedag! 🌸Vandag vier ons die wonderlike vroue agter die skerms wat elke dag met toewyding, harde wer...
02/09/2026

🌸Gelukkige Sekretaressedag! 🌸

Vandag vier ons die wonderlike vroue agter die skerms wat elke dag met toewyding, harde werk en ’n glimlag ons skool aan die gang hou. 💕

Ons as skool sê baie dankie aan Mev. B Engelbrecht en Mev. L Lotters vir alles wat hulle doen en vir die rol wat hulle in ons skoolgemeenskap speel.

Julle is werklik die hartklop van ons skool.
Ons waardeer julle opreg. 💙

🏐🏉 INTERSKOLE 2026 💙💚Wat ’n fantastiese dag van sport, gees en trots!✨Ons as Sederberg Primêr wil baie dankie sê aan elk...
30/08/2026

🏐🏉 INTERSKOLE 2026 💙💚

Wat ’n fantastiese dag van sport, gees en trots!✨

Ons as Sederberg Primêr wil baie dankie sê aan elke afrigter, ouer, personeellid, leerder, ondersteuner en borg wat bygedra het om gister se Interskole ’n sukses te maak.
Ons as skoolgemeenskap waardeer elkeen se ondersteuning! 💙

’n Spesiale dankie aan Citrusdal Primêr vir ’n wonderlike dag van sport en goeie gees. 🏐🏉
Dankie dat julle saam met ons die gees van sport en die talente van ons leerders kon vier . ✨

🏆 Baie geluk aan die volgende spanne:

🥇 Citrusdal Primêr o/13-netbalspan :
🏐wenners van die Interskole-beker!

🥇Sederberg Primêr o/13-rugbyspan:
🏈wenners van die Interskole-beker!

28/08/2026

🏈Interskole 🏐

1 Day to go 😎💙

27/08/2026

Introducing the Bomb Squad 😎🏈

Interskole , 2 Days to go ! 💃💙

27/08/2026

Interskole 2026😎

🏈🏐Sederberg Primêr vs Citrusdal Primêr🏈🏐

Sien julle daar ! 💃😁

!

🏐🏆 INTERSKOLE 2026! 🏆🏈Sederberg Primêr 🆚 Citrusdal PrimêrKom ondersteun ons leerders en geniet ‘n dag van sport en skool...
24/08/2026

🏐🏆 INTERSKOLE 2026! 🏆🏈

Sederberg Primêr 🆚 Citrusdal Primêr

Kom ondersteun ons leerders en geniet ‘n dag van sport en skooltrots! 😁

📅 Saterdag, 29 Augustus 2026
⏰ 09:00
📍 Sederberg Primêr

Een dag. Twee skole. Een groot gees! 💙💚

Address

Ou Kaapse Weg
Clanwilliam
8135

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Sederberg Primêr posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Sederberg Primêr:

Shortcuts

Share

Category