Seriously Addictive Mathematics Klerksdorp

Seriously Addictive Mathematics Klerksdorp Seriously Addictive Mathematics (S.A.M) is the largest Singapore Math enrichment program in the world for children aged four to 12 years.

02/12/2022
15/11/2022

DIE 4 MAKLIKE STAPPE OM WOORDPROBLEME OP TE LOS!Amper 100 jaar terug, het George Polya 'n 4-stap metode ontwerp om enige...
10/11/2022

DIE 4 MAKLIKE STAPPE OM WOORDPROBLEME OP TE LOS!
Amper 100 jaar terug, het George Polya 'n 4-stap metode ontwerp om enige tipe probleem op te los – nie net wiskunde nie. SAM maak gebruik van hierdie klassieke metode om kinders te leer om woordprobleme op te los.
1. Verstaan die probleem.
2. Maak ‘n plan en kies die gepaste heuristiek (strategie).
3. Voer stap vir stap die strategie uit.
4. Reflekteer en toets jou antwoord.

Al wil dit voorkom of hierdie metode ‘n eenvoudige metode is waar jy met stap 1 begin, en dan na stap 2, 3 en 4 aanbeweeg, is die realiteit dat jy soms heen en weer tussen die stappe sal gaan om die probleem uiteindelik suksesvol op te los.

Woordprobleme kan deur die gebruik van een of ‘n kombinasie van heuristiese prosedures opgelos word. SAM se kurrikulum bevat 12 HEURISTIESE prosedures wat dit vir leerders maklik maak om woordprobleme sistematies en effektief op te los.

Baie geluk aan die volgende leerders in Laerskool Saamtrek wat van die SAM Klerksdorp sentrum sertifikate ontvang het vi...
09/11/2022

Baie geluk aan die volgende leerders in Laerskool Saamtrek wat van die SAM Klerksdorp sentrum sertifikate ontvang het vir uitmuntende werk:
Gr. 1 - Amoret Erasmus
Gr. 2 - Wian Koenig
Gr. 3 - Lara de K**k
Gr. 4 - Miané Schutte
Gr. 6 - Anthonie van Wyk
Al hierdie leerders neem vanaf verlede jaar, Januarie 2021 aan die SAM program deel.
So trots op julle!

VOLG DIE REGTE STRATEGIE!Wanneer jy ‘n pap wiel kry, skop jy ‘n duik in die kar, skakel jy iemand wie jou kan help, of p...
27/10/2022

VOLG DIE REGTE STRATEGIE!
Wanneer jy ‘n pap wiel kry, skop jy ‘n duik in die kar, skakel jy iemand wie jou kan help, of probeer jy self die wiel omruil?

Indien jy verstaan wat die PROBLEEM is, sal dit jou help om met die regte STRATEGIE te kies om die PROBLEEM op te los!

Net so kan jou kind wanneer hy die KONSEP in ‘n uitdagende woordprobleem identifiseer, die regte HEURISTIEK kies om hom te help om vinnig en met selfvertroue die probleem op te los.

HEURISTIEK is verstandelike kortpaaie of strategieë wat mense kan help om besluite meer effektief te neem.

By SAM gebruik ons ook HEURISTIEK om komplekse woordprobleme op te los! Om woordprobleme effektief op te los, moet leerders nie net bekend wees met die verskillende metodes (Heuristiek) nie, maar ook met die proses.

Registreer nou!
www.seriouslyaddictivemath.co.za

As a teacher, you know children learn best when they are involved and excited about their learning. Creating those momen...
05/10/2022

As a teacher, you know children learn best when they are involved and excited about their learning. Creating those moments of true involvement builds great thinkers and fosters curiosity and joy, as well as lifelong learners.

WHY DO KIDS LOVE S.A.M SO MUCH?We engage students with dialogue, questions, props, games and constant encouragement to c...
19/09/2022

WHY DO KIDS LOVE S.A.M SO MUCH?
We engage students with dialogue, questions, props, games and constant encouragement to create a learning environment with good interaction.
Your child learns through practice worksheets, in class and at home. Our worksheets are designed to hone the most relevant skills and methods for your child.
Register today and give your child the opportunity to have a meaningful and rich learning experience!

Gee jou kind die beste kans om Wiskunde baas te raak, of daarin uit te blink. Goeie Wiskundepunte is van kardinale belan...
13/09/2022

Gee jou kind die beste kans om Wiskunde baas te raak, of daarin uit te blink. Goeie Wiskundepunte is van kardinale belang vir enige kind wie ‘n beroep gaan kies wat goeie Wiskundepunte vereis.
S.A.M gee jou kind die geleentheid om Wiskundeklasse van wêreldgehalte by te woon - ‘n uitstekende belegging vir jou kind se toekoms!

Kontak ons en registreer nou!

Address

City Of Matlosana
2570

Opening Hours

Monday 08:30 - 17:00
Tuesday 08:30 - 17:00
Wednesday 08:30 - 17:00
Thursday 08:30 - 17:00
Friday 08:30 - 17:00
Saturday 09:00 - 12:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Seriously Addictive Mathematics Klerksdorp posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Seriously Addictive Mathematics Klerksdorp:

Shortcuts

Share

Category