10/09/2026
RAAI WIE VERJAAR?π
Sy het dalk βn paar jaar ouer geword, maar daardie glimlag is nog dieselfde! π
Vandag vier ons Juffrou Minke Cloete se verjaarsdag! π₯³π
Veels geluk Juffrou Minke - dankie vir alles wat jy vir LSO en ons kinders doen. Ons waardeer jou!π©·