Babbel en Krabbel Citrusdal

Babbel en Krabbel Citrusdal

Babbel en Krabbel are a NGO and has been serving the Citrusdal community for the past 30 years.We ar

Photos from Babbel en Krabbel Citrusdal's post 04/08/2023

Beroepsdag 2023

14/04/2023

Trots op jou Inam❤️❤️

Photos from Babbel en Krabbel Citrusdal's post 13/04/2023

So verskriklik trots op ons oud leerders wat so goed presteer beide akademies asook in sport.Dankie dat julle uitstyg en ons naam hoog hou♥️Maak God altyd deel van Jul toekomsplanne🙌👊❤️

23/01/2023

Goeiemiddag almal ons is opsoek na tydskrifte en Lee handdoekrolle houers.Indien u het Kan u dit asseblief afgee by die creche of laat weet waar ons dit Kan optel.Baie Dankie

Photos from Babbel en Krabbel Citrusdal's post 16/01/2023

Goeiemore alle ouers,Creche heropen more om 07h00.Alle kinders moet voor 08h00 aanmeld.Ons vertrou dat 2023 ons goed sal behandel en dat ons sommer lekker gaan saamwerk❤️ Some memories of 2022

Photos from Babbel en Krabbel Citrusdal's post 28/11/2022

Baie dankie aan Marinda Waterboer , Andricus Van Der Westhuizen , Cassandra September vir hul Donasie en Bydrae aan ons Bewaarskool.Dankie dat julle nie 2keer gedink het om ons by te staan deur n Paar moeilike weke en nogsteeds daar is vir ons.Waardeer dit wat julle doen Baie.Santie Mag God jou Seen en jou hand vashou deur 'n moeilike chapter in jou lew.Dankie dat jy Jetty se nalatenskap voortleef deur dieselfde omgee en liefde wat hy vir ons gehad het.

Photos from Babbel en Krabbel Citrusdal's post 28/11/2022

Baie dankie aan die Anglican Women's Fellowship vir hul donasie aan die Bewaarskool. Julle het ons Nood gesien.....daarvoor se ons Baie dankie Mag God julle werke Seen💫🙏🙌💕

07/11/2022

Neem asseblief kennis dat ons bietjie laat is met die foto neem sessie.Sal dit waardeer indien u die kinders vanaf so oor 2 kom afhaal asb.

26/10/2022

Vrydag 28 Oktober 2022 Sal ons Ope dag vir alle kinders wat ons Bewaarskool Sal bywoon in 2023. SLEGS ouers wat toelatingsbriewe ontvang het moet tesame met kinders om 9uur aanmeld by die creche.

26/09/2022

Baie dankie aan Marco en Henika Barnies asook The Force vir die skenking van verf. Waardeer julle soo baie ❤️

24/09/2022

Baie geluk en seenwense aan Mev Heleen De Villiers een van ons vorige Prinsipale. Goedheid en Guns op u lewenspad.Lekker verjaar💖

22/09/2022

Kom en ondersteun

Photos from Babbel en Krabbel Citrusdal's post 22/09/2022

Almal word uitgenooi na ons erfenis bring en braai op Saterdag 24 September.Hekke Sal oopgemaak word 13h00 en toegangsgelde beloop R20 per persoon.Daar Sal live music wees en ook iets te koop vir kinders.Bring net jou eie stoel saam.Slaai Sal verskaf word asook braaigeriewe.Kom ondersteun ons skool met n Lui lekker agteroorsit dag.Aĺle oud leerlinge word uitgedaag om 'n muntlegging te Kom doen.

Photos from Babbel en Krabbel Citrusdal's post 02/09/2022

Babbel en Krabbel vir vandag sy 31ste Bestaansjaar,als is maar net Genade,onbeskryflik groot.Baie stigterslede is al weg na ons Hemelse Vader. Vandag het ons hulde gebring aan Juf Meyer,asook Wyle Sara Farao.Baie dankie aan elkeen wat n Steen gele het aan ons kinders se fondasie,wat vir u klein Mag klink het n groot verskil aan ons kinders se lewe gemaak.Mag God se Hand vir nog vele jare op die Bewaarskool le en Mag ons nooit moeg raak om te onderrig nie.

31/08/2022

Aansoeke vir 2023 Kan afgehaal word by die creche.Aansoeke sluit op 16 September 2022. Alle ouers moet weer aansoek doen,ongeag of u kind by die kleuterskool is.

Photos from Babbel en Krabbel Citrusdal's post 05/08/2022

We doing our part for Woman's Month.Learning the children the importance of respect and caring for those around you💪

Photos from Babbel en Krabbel Citrusdal's post 29/07/2022

Hoede dag met n koek en tee Tema 🤠🥳

Photos from Babbel en Krabbel Citrusdal's post 25/07/2022

Wat n heerlike Maandag het ons nie beleef,Baie dankie aan Suster Dirks en Suster Collins asook die plaaslike brandweer wat ons kinders Meer van Veiligheid Kom Leer het.n Spesiale dank aan Susters Dirks en Collins wat ons so mooi gehelp het met ons noodgeval,dit word verskriklik waardeer,God het geweet ons Sal julle vandag nodig het,Mag julle geseend wees in als wat julle doen.Dankie ook aan die brandweermanne vir ons lekker stokkielekkers🍭

Photos from Babbel en Krabbel Citrusdal's post 20/07/2022

Nog fotos van Naampies met klei

Photos from Babbel en Krabbel Citrusdal's post 20/07/2022

So skop ons die Derde kwartaal af en Leer ons name bou met klei.Ons se ook dankie aan alle ouers vir hul bydrae,liefde en bystand deur die afgelope Paar Maande.Ons gebede gaan uit na kleine Jake-leigh Cloete wat Baie siek is in die hospitaal.Alle sterkte aan sy Mammie,ons vertrou dat daar spoedig beterskap Sal wees. Aan alle ouers,kinders asook die gemeenskap van Citrusdal, Mag God ons elkeen beskerm in en gedurende hierdie onseker tyd in ons dorp.🙏💕

Photos from Babbel en Krabbel Citrusdal's post 10/06/2022

Beroepsdag 2022

Photos from Babbel en Krabbel Citrusdal's post 15/04/2022

Paasfees✝️

Photos from Babbel en Krabbel Citrusdal's post 14/04/2022

Dankie Citrusdal Biblioteek en Weskus Kollege💕

Photos from Babbel en Krabbel Citrusdal's post 14/04/2022

Baie dankie aan Weskus Kollege,ACT asook Patrysberg Verpakking wat ons kinders so lekker bederf het. 'N Geseende En Veilige Paasnaweek aan almal.

Photos from Babbel en Krabbel Citrusdal's post 10/04/2022

Baie dankie aan almal wat ons Damesoggend so mooi ondersteun het.Blom waar jy geplant is ❤💪😘

Photos from Babbel en Krabbel Citrusdal's post 31/03/2022

Ons probeer ons eie stoep opkikker,al het ons amper die wit Kar ook vol handjies gemaak!!

22/03/2022

Goeiedag alle ouers van Babbel en Krabbel.

Daar sal more ( Woensdag 23 Maart 2022) 'n dringende ouervergadering om 6:30nm by die creche wees.

Alle ouers en opvoeders MOET teenwoordig wees.

Photos from Babbel en Krabbel Citrusdal's post 11/03/2022

Nog fotos van ons Superheroes

Photos from Babbel en Krabbel Citrusdal's post 11/03/2022

Our Superheroes❤💃

Photos from Babbel en Krabbel Citrusdal's post 28/02/2022

So pragtig het ons kinders gelyk vir Valentynsdag 2022

Photos from Babbel en Krabbel Citrusdal's post 24/02/2022

So het ons die eerste paar weke geniet💪

Photos from Babbel en Krabbel Citrusdal's post 26/01/2022

Babbel en Krabbel het die volgende vakante poste.
L.W: die sluitingsdatum is verskuif na Dinsdag 2 Februarie 2022.

Babbel en Krabbel has the following vacancies.
Please note: the closing date has been changed to Tuesday 2 February 2022.

16/01/2022

Goeiemiddag Babbel en Krabbel Bewaarskool Sal Dinsdag 18 Januarie open.Alle kinders moet voor 08h00 aanmeld. ONDERWYSERS SAL REEDS VANAF maandag by die creche wees.
Good day, Babbelne Krabbel creche will reopen on Tuesday 18 January.Teachers will start on Monday 08h00

14/01/2022

Creche Sal vandag oop wees vanaf 09h00 tot 11h00 vir alle navrae

14/01/2022

Goeiemore almal,creche Sal vandag oop wees vanaf 09h00 tot 11uur vir alle betalings informasie,asook betalings en benodighede besonderhede..Daar Sal n kaartmasjien ook wees.Baie dankie

29/11/2021

Trots op ons Beheerraads Voorsitter -Abraham Douries en sy krieketspan

03/11/2021

Aansoekvorms vir 2022 is beskikbaar by die Bewaarskool.Aansoeke sluit 26 November 2021.

13/09/2021

Kom ondersteun ons funksie

12/09/2021

Ek wil my opregte dank betuig teenoor elke Beheerraadslid van Babbel en Krabbel Citrusdal dat julle my tyd gegee het om gewoond te raak aan my nuwe normaal,Personeel asook studente,Ouers wat nooit ophou bid en boodskappe gestuur het, Plaaslike Creches,Cederberg Tree Nursery,Amazing Brainz,Zanmari van Weskus College asook Munoz, met hul omgee en oproepe en gedurende hierdie moeilike tydperk.Baie dankie dat julle daar was en nog steeds is vir Babbel en Krabbel.Ek sal nooit julle goeie omgee harte vergeet nie.Ek sal vanaf Maandag 13 September terug wees by creche.Kani wag om my babbelbekkies te sien nie!!Mag God nooit ons hand los nie❤🙏

Photos from Babbel en Krabbel Citrusdal's post 27/07/2021

Ons pre Graad R klas besig om hul name met klei te vorm.Laerskool hier kom Ons!!!!!🥇👨‍🎓👩‍🎓

Want your school to be the top-listed School/college in Citrusdal?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Category

Website

Address


Stefanus Titus 1
Citrusdal
Other Citrusdal schools & colleges (show all)
Klouter Kabouter Dagsorg Klouter Kabouter Dagsorg
Citrusdal, 7340

Waar klein mensies GROOT drome droom!

Citrusdal Primêre Skool Citrusdal Primêre Skool
Anemoon Street
Citrusdal, 7340

INSPANNING TOT OORWINNING

Laerskool Olifantsvallei Blad Laerskool Olifantsvallei Blad
Mullerstraat
Citrusdal, 7340

Cultivate360 Cultivate360
Citrusdal

We specialize in Grade 4 - 10 online Maths tutoring, intervention, accelerated & decelerated learnin

Cederberg Akademie Cederberg Akademie
Citrusdal, 7340

Hoërskool

Pomario Onafhanklike Skool / Independent School Pomario Onafhanklike Skool / Independent School
R303 Tot Ceres
Citrusdal, 7340

Pomario Onafhanklike Skool is 'n Christelik-gebaseerde dubbelmedium privaatskool.

Babbel en Krabbel Babbel en Krabbel
1 Stefanus Titus
Citrusdal, 7340

Pikkies Nasorg Pikkies Nasorg
Sandveld Huisie
Citrusdal, 0743

Is jy opsoek na n nasorg vir jou kind? Ons vat van Gr 1 - Gr 10 ons help die kinders met huiswerk le