Bia-Academy

Bia-Academy Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Bia-Academy, School, Pienaarsingle 34, Christiana.

Van die maats se prentjies πŸ˜ƒ Hulle moes hulle verbeelding gebruik en n prent teken met die twee oogies....
28/08/2026

Van die maats se prentjies πŸ˜ƒ

Hulle moes hulle verbeelding gebruik en n prent teken met die twee oogies....

07/08/2026

Van ons maats wys n bietjie hulle Springbok prentjies.

All set and ready for the weekend Rugby-games.

Lekker Bokke πŸ’š πŸ‰πŸ’›

10/07/2026

Armand Steenkamp kom Christiana toe!!
Bespreek nou al jou kaartjie en kom geniet n heerlike aand saam jou.

πŸ“One & One bar , Christiana
⌚19:00

Geen koelerboks , kroeg beskikbaar
Heerlike kos stalletjies beskikbaar

Tafels is beperk - Kontak vandag nog om joune te bespreek.

Bianka
084 441 2634

03/06/2026

Bia-Academy is vandag baie dankbaar vir een en elkeen se ondersteuning tydens hierdie projek. Dit was so lekker !!!

BAIE GELUK aan Pat Botha wat die slagskaap gewen het. Sy is gekontak en het die wen aanvaar...🀩

Saam die opgewondenheid het ons n klein kompetisie onder die kinders gehou. n Pizza en milkshake was op die spel. Die gelukkige wenners is Leonidas en Titus πŸ‘πŸ» BAIE GELUK !!!

07/05/2026

Baie dankie aan tannie Bonnie Advertensies en tannie Alta Els dat julle die kinders so mooi kom leer en vertel het van diere!! 🐢🐱 Hulle het dit so geniet en waardeer!!

Bia-Academy bied aan. . . . . SLAGSKAAP KOMPETISIE R30 per kaartjie R300 per boekie Kaartjies en boekies kan by Bia-Acad...
15/04/2026

Bia-Academy bied aan. . . . .
SLAGSKAAP KOMPETISIE

R30 per kaartjie
R300 per boekie

Kaartjies en boekies kan by Bia-Academy of enige ouer van Bia-Academy gekoop word.

Navrae :
Bianka 084 441 2634

🀩🀩🀩
08/04/2026

🀩🀩🀩

Address

Pienaarsingle 34
Christiana
2680

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 01:00 - 17:00

Telephone

+27844412634

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bia-Academy posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Bia-Academy:

Shortcuts

Share

Category