CERES LIONS PRE-PRIMêR

CERES LIONS PRE-PRIMêR Ons is geleë in Ceres, Weskaap
Die personeel streef daarna om die voorskoolse kind in sy/haar total Die klaskamer is werklik baie ruim en uiters goed toegerus.

Ceres Lions Pre-Primêr is die oudste voorskoolse inrigting in die dorp. Voorskoolse kinders vanaf ouderdom 2-6 jaar word by ons gestimmuleer en skoolgereed gemaak. Ons terrein strek oor drie erwe en is boomryk met pragtige groen grasperke. Daar is heelwat groot klim-en-klouterapparaat op die terrein, asook 'n waterwiel met watervoortjies en swempoeletjie vir die warm dae in Ceres.

Address

Reidstraat
Ceres
6840

Telephone

+27233122425

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when CERES LIONS PRE-PRIMêR posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to CERES LIONS PRE-PRIMêR:

Shortcuts

Share

Category