Aviat Créche Ceres

Aviat Créche Ceres Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Aviat Créche Ceres, Nursing School, 118 Voortrekker Str, Ceres.

Aviat Creche Ceres hou hulle laaste funksie vir 2020 ... en dus hulle "Mini Matric Ball 2020". Spesiale gaste was Ps Ant...
07/12/2020

Aviat Creche Ceres hou hulle laaste funksie vir 2020 ... en dus hulle "Mini Matric Ball 2020". Spesiale gaste was Ps Anthony & Benita van Rooy. Seremonie meester was niemand anders as voorsitter van die bestuur, Jonathan Saaiman. Wat 'n ongelooflike aand was dit nie.
[Photo Credit: Duke's Photography]

Aviat Creche Ceres hou hulle laaste funksie vir 2020 ... en dus hulle "Mini Matric Ball 2020".  Spesiale gaste was Ps An...
06/12/2020

Aviat Creche Ceres hou hulle laaste funksie vir 2020 ... en dus hulle "Mini Matric Ball 2020". Spesiale gaste was Ps Anthony & Benita van Rooy. Seremonie meester was niemand anders as voorsitter van die bestuur, Jonathan Saaiman. Wat 'n ongelooflike aand was dit nie.
[Photo Credit: Duke's Photography]

And so the day comesWhen we are finally finished with our preparations and so we are ready to open our doors and receive...
20/08/2020

And so the day comes
When we are finally finished with our preparations and so we are ready to open our doors and receive our children with open hearts

Ready for 8 September'20
👫👬

Aviat funksie valentine ontbyt 15/02/20
19/02/2020

Aviat funksie valentine ontbyt 15/02/20

Outing julle verdien dt aviat personeel
19/12/2019

Outing julle verdien dt aviat personeel

Danki aan almal wat deel was vandie 50 jaar bestaan van Aviat creche. Jul bydrae, liefde,toewyding,opoffering en samewer...
19/11/2019

Danki aan almal wat deel was vandie 50 jaar bestaan van Aviat creche. Jul bydrae, liefde,toewyding,opoffering en samewerking word opreg waardeer. Mag die Here jul seen. Aviat creche

Ons nader di 50 bestaansjaar fees v Aviat creche nog 3dae voor di groot celebration. Fotos v toeka se tyd en nou.
27/10/2019

Ons nader di 50 bestaansjaar fees v Aviat creche nog 3dae voor di groot celebration. Fotos v toeka se tyd en nou.

Aviat se eie blommetjies lyk altyd pragtig. Funksies en aktiwiteite. Ek is baie lief v hulle.
29/09/2019

Aviat se eie blommetjies lyk altyd pragtig. Funksies en aktiwiteite. Ek is baie lief v hulle.

21/08/2019

Geagte Dames en Here
Soos u alreeds kennis dra,vier Aviat creche sy 50 ste bestaansjaar die 1,2,3 November 2019. Ons beplan n Mode Parade met alle oud leerders van Aviat creche.
Jong dames en here, wie wil die aand wegstap met die kroon as Mej.Aviat en Mnr. Aviat.
Ons nooi julle uit om in te skryf; ouderdomsgroep 30-40 jaar. Inskrywings fooi - R50.00. Vorms by creche beskikbaar.
Sperdatum- 1-30ste September 2019.
Ons creche kinders met die ouderdomsgroep 4-5 jaar gaan ook deelneem.
Mej Aviat - Junior en Mnr Aviat- Junior.
Plek: Diens Sentrum
Datum: Donderdag; 31Oktober 2019.
Prys: R20.00 Volw. R10.00 kinders
Tyd: 19hoo - 7uur
Dankie vir u ondersteuning

Sr. Albertina Basson- Aviat creche

Address

118 Voortrekker Str
Ceres
6835

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:00
Tuesday 07:00 - 17:00
Wednesday 07:00 - 17:00
Thursday 07:00 - 17:00
Friday 07:00 - 15:00

Telephone

+27 23 312 2882

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Aviat Créche Ceres posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category