04/09/2026
🥳 *DANKIE GRAAD 6 & 7!* 🥳
Wat 'n ongelooflike Markdag!
Baie dankie aan elke Graad 6 en 7 ouer en leerder van Britsum NGK Primêr vir julle harde werk, beplanning en entoesiasme. Julle stalletjies het gelyk of julle sommer winkels oopmaak!
Ons waardeer elke ekstra uur, elke beskuitjie wat gebak is en elke glimlag agter die tafel.
Julle het ons trots gemaak!